Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

47th on Howard

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jacqueline H
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Great stay - again! This is our second stay at 47th on Howard and it is still great! Fabulous rooms, excellent host and delicious breakfast - cooked to order! We will be back next year .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eugene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

We had a wonderful stay, staff very friendly and provided great service! Chrissie went the extra-mile to make our stay comfortable - it is a home away from home! Chrissie also recommended some great places in the area to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Philip T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Baie lekker! Baie gemaklike en luukse kamers. Ontbyt was uit die boeke uit! Al probleem was dat die nommer wat gestip is nie werk nie, ons het verskriklik gesukkel om die mense in die hande te kry. Behalwe dit was ons tydjie daar baie lekker en ons sal vir seker weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivienne O
Kort verblyf
5.0
Okt 2018

Clean, safe and friendly. Very clean and staff friendly. Delicious breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bea B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Stunning! Ons het laat ingeboek en was verwelkom met ope arms. Die kamers is baie mooi, skoon en privaat. Ons het lekker op die balkon gesit en kuier in die aande. Stil en rustige omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Fantasties! Baie rustige omgewing, ongelooflike mooi en netjiese plek. Chrissie is absoluut awesome! Die staf was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was baie ruim en luuks. Ontbyt was wonderlik - heerlike koffie! Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
47th on Howard
Dankie vir die mooi resensie.

Guzanne H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2017

Netjies, ruim, en wonderlike ligging. Uitstekende verblyf met baie ruim areas om te ontspan. Sal dit gerus vir vriende aanbeveel. Ontbyt was ook heerlik en baie vullend. Dis baie naby aan alles geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
47th on Howard
Baie dankie vir die mooi resensie.

Doret B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Pragtige plek en heerlik gebly! Baie mooi gastehuis, heerlike ontbyt, vriendelike diens. Ons sal beslis weer daar bespreek as ons Knysna besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ron B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2017

Die verblyf is fantasties en die personeel vriendelik en behulpsaam. Chrissie was wonderlik en baie behulpsaam. Die ruim leef-areas en smaaklike ingerigte kamers is treffend. Voorwaar waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda S
1 nag Saam met vriende
4.4
Okt 2016

'n Fantastiese verblyf en kan nie wag om weer te kuier nie. Na 'n warm verwelkoming deur die dinamiese en onoortreflike gasvrou, Chrissie, is ons als verduidelik en kon ons 'n nagrus in styl geniet in mooi kamers. Oggendkoffie op patio en smaakvolle ontbyt het ons besoek afgerond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howardlaan 47, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65cf47b38bff5001fab7963b84943fa9aca2e44b3b3d7998c0b3065b9fa3a5747d76f64932f3417bc1ce1523a06ce056eafc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 47 Howard Avenue Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.059531 23.083852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang