Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

47th on Howard

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howardlaan 47, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

47th on Howard is 'n gastehuis in die hartjie van die stad Knysna. Dit is naby die manjifieke Knysna-strandmeer geleë, een van die juwele van Wes-Kaap se betowerende Tuinroete.

Verblyf word gebied in 1 van 8 gastekamers wat elk 'n balkon het en toegerus is met 'n ekstra lengte koninggrootte-bed. Die ruim gastekamers het 'n stort en is elegant versier. Geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe in en gratis WiFi is oral beskikbaar.

Gaste kan 'n braai in die gemeenskaplike swembadarea geniet, 'n potjie gholf in die area speel of stiltetyd in ons sitkamer geniet. Die Lodge is 'n ideale basis vanwaar jy die Tuinroete kan verken. Nabygeleë ontspanningsaktiwiteite sluit walviskyk, wyn- of bierproe en seil in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Howardlaan 47, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink 47th on Howard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howardlaan 47, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65cf47b38bff5001fab7963b84943fa9aca2e44b3b3d7998c0b3065b9fa3a5747d76f64932f3417bc1ce1523a06ce056eafc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 47 Howard Avenue Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.059531 23.083852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang