Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

48 Baydunes On The Beach

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir 48 Baydunes On The Beach
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elzaine M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaine M

Sal definitief weer kom.

Sien sterre.

Theo D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D

Was 'n pragtige woonstel met lieflike see-uitsig.

Almal was baie behulpsaam en baie vriendelik. Ons net min inligting gehad. Ons het nie geweet dat woonstel koopkrag gebruik nie en was in 'n groot verleentheid toe krag die aand 22h00 afgaan en ons moes die volgende oggend 6 uur ry. Ek het agente laat weet dat hul asb. net moet gaan krag koop ter wille van yskaste, ens. As daar enige geld is wat ons daarvoor kan betaal kan jul net vir ons 'n Bankrek nr stuur asb. Die kluis het ook nie gewerk nie. Ons ander batterye gaan kry, maar daar moet 'n ander probleem wees. Ons ook nie 'n Wi-Fi kode ontvang nie. Verder kan jul vir eienaar baie dankie sê vir 'n lieflike woonstel wat ek vir enige iemand sal aanbeveel.

Mariana Z - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana Z

Baie mooi ligging.

Baie vuil stort. Skuifdeur kort aandag. Vrieskas vries nie.

Leeanne K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeanne K

Perfek geleë.

Die ligging is perfek. Dit is naby Hartenbos en Diaz. Die uitsig in die aande oor die hele Mosselbaai en Hartenbos.

48 Baydunes On The Beach se terugvoer

Vreeslik dankie vir die pragtige resensie.
Dit is vir ons baie lekker om die stukkie paradys by die see met julle te kan deel.
Ons wag in spanning vir jul volgende kuier.
Jenine

48 Baydunes On The Beach
Wilmare B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmare B

Al wat ek kan sê is fantasties!

Ons was 6 gewees waarvan 2 klein kindertjies 'n 1 jarige en 'n 4 jarige. Die huis is ruim en skoon en pragtig. Die ligging is perfek, stap net met trappe af tot op die strand en dit is nie 'n hoofstrand nie so dit is privaat en nie te veel mense nie. Sal vir seker volgende jaar weer boek en vir ander aanbeveel. Die kuier daar was baie lekker en die ontvangs baie goed.

Wimpie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V

Lieflike omgewing, lieflike woonstel, smaakvol gemeubileerd.

See-uitsig, maklike toegang.

Gerrit D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gerrit D

Baie goeie ligging en het die verblyf geniet.

Vir die tariewe verwag mens egter sepies, sjampoe, haardroër, genoeg toiletpapier (party rolle was minder as 50% vol) en gesighanddoeke.

Esmari C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari C

Pragtig, stylvol en gemaklik.

Baie gerieflike, goed ingerigte stylvolle strandhuis teen die strand met die mooiste uitsig oor die see en Mosselbaai se liggies. Die gras maak dit baie gerieflik, veral met kleiner kinders.

Ellouise O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellouise O

Fantastiese ligging

Vier van ons personeel het daar oorgebly en die heeltyd video's en foto's gepost van die plek en hulle ondervinding. Dit sal definitief nou die eerste plek wees wat ons navraag oor sal doen as ons weer daar moet kom werk.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hannes Pienaarstraat 23, Baydunes 48, Bay View, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb97dc17064461d46dc4985c7a3b89acc5e115dab9b49c91bc44e76483a4d1ed6292042728895df446f812a673525a00bfc4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 23 Hannes Pienaar Street Baydunes 48 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.142713345615 22.11093927827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang