Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

48 on Main

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Hennie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goeie oornag plek, waarde vir geld. Lekker gebly, plek baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan R
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Maklik bereikbaar. Plek is baie netjies. Motor is veilig. Kort net 'n plek vir. Die verblyf was lekker. Geen klagtes. My eie twee kopkussings het daar agter gebly. Voorsien my asb. van 'n kontaknommer. Ek wil reel dat hulle dit vir my aanstuur. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Steyn B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Lekker plek met genoeg spasie. Slaapplek was netjies en die badkamer was skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2022

Dit was 'n lekker wegbreek. Ons wou net 'n rustige naweek in Struisbaai hê, en dit is wat ons gekry het! Hoewel daar 'n yskassie en mikrogolf is, is daar nie eintlik plek om iets te maak om te eet nie, gaan eet maar liewer uit. Struisbaai en Agulhas het lekker eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2022

Was baie rustg en veilig. Sal dit aanbeveel vir enige mense wat rustigheid benodig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2022

Was net slaapplek. Dit is gerieflik vir iemand wat net slaapplek soek.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Stefan
48 on Main
Goeie Middag Kobus, Dis jammer dat jy so onsmaaklike ervaring gehad het by my instansie. Teen R550 per nag vergelyk ons plekkie baie goed met ander in Struisbaai. Ons wil wel graag almal se verwagtinge oortref en is heeltemal gelukkig om ander verblyf vir ons gaste te soek indien hulle ons dadelik van hulle ongelukkigheid in kennis stel. Kom gerus weer en dan soek ons volgende keer vir julle iets anders wat julle beter pas.

Hester B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Kort, vinnige 2 dae. Netjiese, skoon plekkie vir 'n vinnige kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berna-lee O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Beste kliëntediens. Beste kliëntediens. Baie goed verwelkom en gedurig aanbevelings gegee om verblyf te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizandra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Regtig 'n nice plekkie. Dit was 'n baie nice, gerieflike plekkie gewees. Daar was goedjies wat ons nie verwag het nie, bv. 'n fan. Plek was netjies en skoon gewees toe ons arriveer. Baie vriendelik gewees. Die perfekte plekkie vir 'n paartjie om op wittebrood te gaan of net vir vakansie self. Sal definitief dit aanbeveel vir ander. Dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2019

Was gerieflik en lekker naby als. Was regtig 'n baie gerieflike plekkie, was perfek vir ons.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
48 on Main
Hi Andrea Baie dankie vir julle resensie. Kom gerus weer. Groete Stefan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 39

Resensies 140

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 48, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bGBN9gmM65oiembnNYYGUmlD5A6AewvuyopZ8v9UTaWizAwKD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 48 Hoofweg Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.798745354277 20.048058472387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang