Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

48 St Blaize Holiday Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Blaize 48, Linkside, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

48 St Blaize Holiday Accommodation bied 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met see-uitsigte in Linkside, Mosselbaai. Dit is ideaal om tot 3 gaste te akkommodeer.

Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en spog met 'n goed toegeruste badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Terwyl al die nodige linne voorsien word, word gaste vriendelik gevra om hul eie bad- en strandhanddoeke saam te bring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n induksieplaat, 'n tweeplaatstoof en oond-kombinasie, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, en eetgerei en breekware.

Die gemaklike sitarea beskik oor 'n enkelslaapbank en 'n TV met DStv vir vermaak. WiFi-toegang is beskikbaar. 'n Uitnodigende vermaakarea bied gemaklike sitplek en 'n braai met skilderagtige uitsigte oor die see. Dis die perfekte plek vir gaste om te ontspan en kwaliteit tyd saam deur te bring.

Die woonstel het ook 'n enkelmotorhuis en 'n binnehof vir ekstra gerief.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Saint Blaize 48, Linkside, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Blaize 48, Linkside, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc01b7ef19699b1c28d1b00153f9bca5ea0828389e2216a02548188b3e7d64b55ef033ddb0f09f8250d0243998e953a27003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 3) 48 Saint Blaize Linkside 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1870383 22.1509157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang