Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

48 Twist Street

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Surina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir 48 Twist Street
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Stephan B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B

Safe. Peaceful. Comfortable. Beautiful.

We had an amazing family stay in Pearly Beach! The enclosed garden was perfect for our pets, giving them plenty of space to run around safely. The large braai area was a highlight for us—ideal for spending quality time together. The owner thought of everything; we had a really comfortable stay. The short 5-minute walk to the beach made it easy to enjoy the beautiful coastline. Highly recommend for a relaxing and safe family getaway!

Catherina S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherina S

Die selfsorg akkommodasie was paslik vir my behoefte met netjiese geriewe.

Ja, die verblyf en omgewing was goed.

Jolanda D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda D

Oulike plekkie.

Baie lekker gebly. Baie oulik vir troeteldiere en veilig vir hulle.

Olivia V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia V

Lekker stil en rustig.

Het dit baie geniet, die plek is netjies sal dit aanbeveel kan nie wag om weer te gaan nie.

Lize D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize D

Gerieflik, netjies.

Lieflike tuin, baie netjiese plekkie en perfek vir n klein gesin. Die fotos laat dit lyk of jy die hele huis huur, maar dis eintlik net die eerste vloer. Kombuis was lekker ingerig, daar is selfs n wasmasjien en dishwasher. Loop afstand van die see wat lekker is vir kinders. Huis en erf is baie goed beveilig so ons het gerus geslaap saans.

Kriel M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kriel M

Rustige kuier.

Stapafstand vanaf die see. Alles wat jy nodig het is daar. Geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Baie groot erf vir honde.

Erika S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Absoluut heerlik!

Die woonstel was baie skoon met alles wat ek nodig gehad het. Dit was werklik die lekkerste ses dae by die see. Ek sal beslis weer terugkom. Dis baie stil en die koel seebries deur die stoep vensters 'n ware lafenis.

Marisa V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V

Heerlik gekuier.

Wat 'n ongelooflike lekker kuier. Woonstel goed toegerus. En die lekkerste groot erf vir ons hondekinders om te geniet. Enigste advies om te kyk na die braai wat nie lekker trek. Ons sal verseker weer kom kuier.

Madeleine L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine L

Vir ons klein gesin was dit perfek!

Baie lekker gekuier en die honde het die spasie gelove.

Henk H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk H

Aangename en skoon veblyf met alle benodighede beskikbaar.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twiststraat 48, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAActacbSzsRrAsjSOrHzFKfBJt9TLfnNil6YLQRmkwV70t8snYhi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 10 5 1 5 48 Twist Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.661457 19.491032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang