Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

48 Twist Street

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Stephan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Safe. Peaceful. Comfortable. Beautiful. We had an amazing family stay in Pearly Beach! The enclosed garden was perfect for our pets, giving them plenty of space to run around safely. The large braai area was a highlight for us—ideal for spending quality time together. The owner thought of everything; we had a really comfortable stay. The short 5-minute walk to the beach made it easy to enjoy the beautiful coastline. Highly recommend for a relaxing and safe family getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherina S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Die selfsorg akkommodasie was paslik vir my behoefte met netjiese geriewe. Ja, die verblyf en omgewing was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Feb 2024

Oulike plekkie. Baie lekker gebly. Baie oulik vir troeteldiere en veilig vir hulle.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Olivia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Lekker stil en rustig. Het dit baie geniet, die plek is netjies sal dit aanbeveel kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2022

Gerieflik, netjies. Lieflike tuin, baie netjiese plekkie en perfek vir n klein gesin. Die fotos laat dit lyk of jy die hele huis huur, maar dis eintlik net die eerste vloer. Kombuis was lekker ingerig, daar is selfs n wasmasjien en dishwasher. Loop afstand van die see wat lekker is vir kinders. Huis en erf is baie goed beveilig so ons het gerus geslaap saans.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kriel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2021

Rustige kuier. Stapafstand vanaf die see. Alles wat jy nodig het is daar. Geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Baie groot erf vir honde.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erika S
Kort verblyf
5.0
Feb 2020

Absoluut heerlik! Die woonstel was baie skoon met alles wat ek nodig gehad het. Dit was werklik die lekkerste ses dae by die see. Ek sal beslis weer terugkom. Dis baie stil en die koel seebries deur die stoep vensters 'n ware lafenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2019

Heerlik gekuier. Wat 'n ongelooflike lekker kuier. Woonstel goed toegerus. En die lekkerste groot erf vir ons hondekinders om te geniet. Enigste advies om te kyk na die braai wat nie lekker trek. Ons sal verseker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2018

Vir ons klein gesin was dit perfek! Baie lekker gekuier en die honde het die spasie gelove.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2018

Aangename en skoon veblyf met alle benodighede beskikbaar. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Surina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twiststraat 48, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAActacbSzsRrAsjSOrHzFKfBJt9TLfnNil6YLQRmkwV70t8snYhi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 10 5 1 5 48 Twist Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.661457 19.491032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang