48 Twist Street
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Twiststraat 48, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
48 Twist Street is 'n siersteenhuis wat in Pearly Beach in Gansbaai stapafstand vanaf die see geleë is. Die huis is die ideale wegbreekplek vir vriende en familie wat wil ontsnap van die besige lewe in die stad. Let dat die verblyf slegs die onderste verdieping van die huis insluit.
Die huis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n enkelbed en slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met al die nodige eetgerei en breekware. Ons geriewe sluit 'n ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n stoof in. Die leefkamer het 'n paneelverwarmer en ’n DVD-speler, en die slim-TV het 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart, of WiFi-versender saambring. Die huis beskik oor binne-braaigeriewe met al die toebehore wat jy nodig het. Daar is plafonwaaiers in die slaapkamer, leefkamer en braai-area.
Gaste kan uitsigte oor die oseaan vanuit die braaikamer geniet. Die eiendom is omhein en daar is 'n alarm. Goed-opgeskote troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Daar is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Surina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Twiststraat 48, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink 48 Twist Street het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Twiststraat 48, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap