485 on Teresa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Robert G - Aug 2024
Algehele gradering
Great, would stay again.
485 on Teresa se terugvoer
Thank you, Robert. It was lovely meeting you.
Danie S - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly.
485 on Teresa se terugvoer
Baie, baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was heerlik om jul te ontmoet. Kom gerus weer.
Mari D - Jun 2024
Algehele gradering
Baie oulike plekkie en vriendelike gasvrou, sal 485 on Teresa vir reisigers aanbeveel.
485 on Teresa se terugvoer
Dit was net 'n plesier. Baie dankie dat julle 485onTeresa gekies het vir julle verblyf. Kom gerus weer!
Samantha C - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik stil.
485 on Teresa se terugvoer
Dankie Samantha, dat julle die eenheid so mooi skoon gelos het. Groete, Amelda
Lida P - Sep 2023
Algehele gradering
Voldoen definitief aan volgende: Vriendelik, gasvry, skoon, netjies en sal aanbeveel!
485 on Teresa se terugvoer
Liewe Lida, baie dankie vir die gawe woorde. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Anna L - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig.
485 on Teresa se terugvoer
Dankie Anna, was heerlik om jou te ontmoet. Kom gerus weer.
James D - Jun 2023
Algehele gradering
'n Gerieflike kothuis in 'n stil en veilige area.
Lees meer485 on Teresa se terugvoer
James, baie dankie vir die resensie van ons eenheid. Dit was 'n plesier om jul te ontmoet. Kom gerus weer.
Renee P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjiese eenheid in 'n rustige, mooi woonbuurt.
485 on Teresa se terugvoer
Dankie Renee, dit was heerlik om jou te ontmoet. Kom gerus weer.
Yolanda P - Jul 2023
Algehele gradering
Gemaklike verblyf.
485 on Teresa se terugvoer
Liewe Yolanda, dit was 'n groot plesier om jul vir 'n tweede keer te ontvang. Baie dankie vir die terug voer, ek sal aandag gee aan bogenoemde. Met aankoms het ek gesê dat as jul enige iets nodig het, jul asb net moet vra. Daar is verwarmers beskikbaar op aanvraag. Vriendelike groete
Emanuel D - Feb 2023
Algehele gradering
No cleaning of rooms and changing of linen for the whole 3 nights.
485 on Teresa se terugvoer
Emanuel, I am so sorry that you were disappointed. I in fact went into the unit daily to mop your floor as it was raining that week. We do not change bedding for 3-night stays unless it is stained, or the guest asks us. Upon checking in, I clearly said that if you need anything you should just ask me.
Trish M - Aug 2022
Algehele gradering
Enjoyed our stay, host was warm and welcoming. Attention to detail and very neat and clean.
485 on Teresa se terugvoer
Trisha, it was only a pleasure to host you. Thank you for the 5-star review. It is much appreciated.
Evyn B - Jun 2022
Algehele gradering
Het dit baie geniet, baie dankie.
485 on Teresa se terugvoer
Dankie Evyn, kom gerus weer.
Bernard R - Mrt 2022
Algehele gradering
Most enjoyable.
485 on Teresa se terugvoer
Thank you Bernard!
Ettiene C - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
485 on Teresa se terugvoer
Hi Ettiene, dit was 'n plesier om jou te ontmoet. Kom gerus weer. Groete, Amelda.
Nickie N - Des 2021
Algehele gradering
Het so lekker gebly. Alles wat jy nodig het, is daar.
485 on Teresa se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit word baie waardeer. Hoop om jul in die toekoms weet te sien.
Arnel V - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastiese gastehuis.
485 on Teresa se terugvoer
Arnel, baie dankie vir die resensie. Dit word opreg waardeer.
Johan B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies, stil en waarde vir geld.
485 on Teresa se terugvoer
Dankie Johan, dit was lekker om jul weet te sien. Groete!
Clive G - Nov 2020
Algehele gradering
Very pleasant stay with a great host. Room was neat and clean.
485 on Teresa se terugvoer
HI there Clive, it was just a pleasure to host you. Hope to see you in the near future again. Kind Regards, Amelda
Johan B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie stil omgewing.
485 on Teresa se terugvoer
Dankie Johan. Jul is enige tyd weer welkom hier.
Gerald S - Nov 2020
Algehele gradering
A wonderful accommodation destination for one to rest and ultimately relax.
485 on Teresa se terugvoer
Hi there Gerald, it was a pleasure to have met you. Trust that you traveled safely back to your hometown. Kindest Regards, Amelda
Soldene S - Okt 2020
Algehele gradering
Authentic pragtig lekker gekuier
485 on Teresa se terugvoer
Soldene, dit was so lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Marike H - Sep 2020
Algehele gradering
Ontspannend, waarde vir geld!
485 on Teresa se terugvoer
Dankie Marike, dit was heerlik om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Louisa D - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
485 on Teresa se terugvoer
Dankie Louisa, Was heelik om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Elmarie S - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
485 on Teresa se terugvoer
Dear Elmarie, I am sorry that you were disappointed and felt that the pictures were not a true reflection of our unit, this statement is definitely not correct. Additional pictures were sent to you as you wanted to bring your dog along.
Your dog that was supposed to stay outside but was locked in the unit for the whole day. Honesty upon check out would have been greatly appreciated regarding the sate of our bed linen and towels as it was covered with red soil paw prints and dog urine was wiped up with my white towels. I am therefore quite surprised that you decided to leave a review as I was shocked at the state of our unit.
We pride ourselves in a super clean unit with stainless white bed linen and towels. We do expect that any guest that choose to stay here would respect the space as well.
Magda P - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstaande gastehuis.
485 on Teresa se terugvoer
Sjoe Magda, baie dankie vir die kompliment. Sien uit om jou weer in die toekoms te verwelkom.
Petro S - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige plek, rustig en baie veilig.
485 on Teresa se terugvoer
Baie dankie, Petro. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer.
Colette V - Aug 2019
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam.
485 on Teresa se terugvoer
Baie dankie Colette, dis vir ons heerlik om nuwe mense te ontmoet en te ontvang.
Kom kuier gerus weer!
Erik V - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend, vriendelik, netjies, gemaklik.
485 on Teresa se terugvoer
Dankie Erik, dit was heerlik om jul te ontmoet. Kom gerus weer.
Georgie L - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker
485 on Teresa se terugvoer
Dankie Georgie, dit was heelike om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Nadine V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie moderne private gastehuis.
485 on Teresa se terugvoer
Dankie Nadine, dit was heerlik om julle te ontmoet! Kom kuier gerus weer.
Riana V - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik en naby aan Wilgers Hospitaal.
485 on Teresa se terugvoer
Dankie Riana, die laat inboek was geen problem nie. Ek sien hul weer. Groete, Amelda.
Marina B - Mrt 2019
Algehele gradering
Simply the best!
485 on Teresa se terugvoer
Beste Marina,
Nogmaals dankie vir die gawe woorde. Dit was heerlik om jou te ontmoet.
Groete,
Amelda
Almarie V - Des 2019
Algehele gradering
Baie baie tevrede.
485 on Teresa se terugvoer
Dankie dat julle hier kom bly het. Julle is altyd welkom.
Tanya D - Sep 2019
Algehele gradering
Quiet, clean, neat, convenient - lovely, congenial hostess!
485 on Teresa se terugvoer
It was a pleasure hosting you.
Charmaine M - Jul 2019
Algehele gradering
Heel aangenaam.
485 on Teresa se terugvoer
Hi Charmaine, dit was heerlik om julle te ontmoet. Net 'n regstelling, daar is 'n stort bo die bad gemonteer wat meeste van ons kliente gebruik, jammer julle het dit nie gesien nie. Vriendelike groete, Amelda.
Marietta V - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig, netjies.
485 on Teresa se terugvoer
Baie dankie Marietta, hoop om jou gou weer te sien.
Doreen A - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige plekkie en wonderlike gasvrou.
485 on Teresa se terugvoer
Doreen, jou verblyf was kort maar dit was heerlik om jou te ontmoet!
Groete,
485 on Teresa
Abrie B - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik stil en rustig.
485 on Teresa se terugvoer
Dankie Abrie, dit was heerlik om jou te ontmoet. Baie groete aan jou vrou ook.
Estelle E - Des 2017
Algehele gradering
Sliwerskoon, ruim verblyf in veilige omgewing.
485 on Teresa se terugvoer
Dankie Estelle, sien jou hopelik weer in 2018.
Kevin S - Nov 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
485 on Teresa se terugvoer
Dankie Kevin, sien jou hopelik gou weer.
Estie V - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens.
485 on Teresa se terugvoer
Beste Estie,
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek is baie bly julle het jul verblyf hier geniet. Hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Hannetjie M - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlike, heerlike plek om te bly!
485 on Teresa se terugvoer
Hi Hannetjie,
Dit was net 'n plesier om jou te huisves, jy is altyd welkom hier.
Vriendelike groete,
Amelda
Marius B - Jul 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Rika E - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig, veilig, skoon en baie netjiese blyplek.
485 on Teresa se terugvoer
Dankie Rika.
Nicolene B - Feb 2017
Algehele gradering
Baie rustige plekkie, het lekker geslaap.
Sonja M - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was wow en Amelda 'n pragtige mens, sal weer daar tuisgaan. Dankie Amelda.
485 on Teresa se terugvoer
Sonja, dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Mari-louise D - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik!
485 on Teresa se terugvoer
Dit was lekker om jou te ontmoet, jy is altyd welkom om weer hier te kom oornag.
Hennie R - Mei 2017
Algehele gradering
Baie ruim, volledige woonstel.
Nelia D - Jan 2017
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
485 on Teresa se terugvoer
Dankie Nelia, dit was lekker om julle te ontmoet.
Justin K - Jan 2017
Algehele gradering
Netjiese plekkie in 'n veilige buurt.
Eeje V - Sep 2017
Algehele gradering
Lovely, comfortable stay.
485 on Teresa se terugvoer
Thanks for choosing us for your overnight accommodation, it was lovely to meet you and your family.
Denise B - Mei 2017
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik en privaat.
485 on Teresa se terugvoer
Nogmaals dankie.
Martin S - Des 2016
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en veilig.
485 on Teresa se terugvoer
Dankie Martin, dit was 'n plesier om julle te ontvang!
Clarinda S - Des 2016
Algehele gradering
A tranquil, private and comfortable stay, with such a great host who has given attention to every detail for relaxed stay on business or holiday.
Lees meer485 on Teresa se terugvoer
Dear Clarinda, thank you very much for the kind words. I am looking forward to hosting you again.
Barteld B - Des 2016
Algehele gradering
Baie gemaklik en gerieflik.
Mariska O - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies en lekker.
485 on Teresa se terugvoer
Dankie Mariska, was lekker om julle te ontmoet.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teresa-laan 485, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang