Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

485 on Teresa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Robert G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Great, would stay again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelda
485 on Teresa
Thank you, Robert. It was lovely meeting you.

Danie S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Heerlik gebly. Baie oulike plekkie en vriendelike gasvrou, sal 485 on Teresa vir reisigers aanbeveel. Ek het baie lekker gebly en die akkommodasie het alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelda
485 on Teresa
Baie, baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was heerlik om jul te ontmoet. Kom gerus weer.

Mari D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie oulike plekkie en vriendelike gasvrou, sal 485 on Teresa vir reisigers aanbeveel. Baie oulike plekkie en vriendelike gasvrou, sal 485 on Teresa vir reisigers aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en die akkommodasie het alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelda
485 on Teresa
Dit was net 'n plesier. Baie dankie dat julle 485onTeresa gekies het vir julle verblyf. Kom gerus weer!

Samantha C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Heerlik stil. Dankie vir duidelike instruksies. Ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amelda
485 on Teresa
Dankie Samantha, dat julle die eenheid so mooi skoon gelos het. Groete, Amelda

Lida P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Voldoen definitief aan volgende: Vriendelik, gasvry, skoon, netjies en sal aanbeveel! Eienaar van 485 on Teresa het ons baie goed ontvang, plek is in rustige woonbuurt en sekuriteit is goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelda
485 on Teresa
Liewe Lida, baie dankie vir die gawe woorde. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Kom gerus weer.

Anna L
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Rustig. Lekker gebly en sal beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelda
485 on Teresa
Dankie Anna, was heerlik om jou te ontmoet. Kom gerus weer.

James D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

'n Gerieflike kothuis in 'n stil en veilige area. Ek en my eggenote het twee aande in die kothuis geslaap. Ons is vriendelike deur Amelda ontvang, en sy het vooraf deeglike instruksies gestuur oor hoe om die woning te vind, nogal belangrik, aangesien dit in ’n sekuriteitsbuurt met beheerde toegang geleë is. Die woning is in ’n stil area en die kothuis was silwerskoon, baie gerieflik met ’n nuttige kombuisie en groot yskas, asook ’n klein sitkamer met groot TV-skerm. Oorgenoeg pakplek vir klerasie ens. in die slaapkamer wat met ’n gemaklike bed toegerus was. Hierdie akkommodasie bied goeie waarde en ek kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelda
485 on Teresa
James, baie dankie vir die resensie van ons eenheid. Dit was 'n plesier om jul te ontmoet. Kom gerus weer.

Renee P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Netjiese eenheid in 'n rustige, mooi woonbuurt. Het heerlik ontspan in die rustige studio en die eienaar was altyd onmiddelik beskikbaar vir enige navraag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelda
485 on Teresa
Dankie Renee, dit was heerlik om jou te ontmoet. Kom gerus weer.

Yolanda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Gemaklike verblyf. Kamer het geen verhitting, so dit is redelike baie koud in die aande. Handdoeke was baie hard. Suiker in kamer was amper op toe ons ingeboek het en ons het 3 aande geboek. Behalwe die bogenoemde was die kamer skoon en netjies. Die inboek en uitboek was maklik. Veilige en stil omgewing. Vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Amelda
485 on Teresa
Liewe Yolanda, dit was 'n groot plesier om jul vir 'n tweede keer te ontvang. Baie dankie vir die terug voer, ek sal aandag gee aan bogenoemde. Met aankoms het ek gesê dat as jul enige iets nodig het, jul asb net moet vra. Daar is verwarmers beskikbaar op aanvraag. Vriendelike groete

Emanuel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2023

No cleaning of rooms and changing of linen for the whole 3 nights. We had to clean the rooms ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Amelda
485 on Teresa
Emanuel, I am so sorry that you were disappointed. I in fact went into the unit daily to mop your floor as it was raining that week. We do not change bedding for 3-night stays unless it is stained, or the guest asks us. Upon checking in, I clearly said that if you need anything you should just ask me.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teresa-laan 485, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59fda603afd0691b676b478e5b5e2f1398b67617164448b04fed7701f9690e9e59e798c491d1c2aae8dcaab0ade5436817c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 485 Teresa Avenue Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.758010369884 28.315595090389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang