Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4859 Lakeside

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lakeside-rylaan 4859, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

4859 Lakeside is 'n gerieflike kothuis in Bettysbaai, 'n klein vakansiedorpie aan die Overberg-kus van die Wes-Kaap. Berge, sandduine en fynbos omring die kothuis, wat dit die ideale plek maak vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die hoofhuis beskik oor 1 slaapkamer, 'n volledige badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea en 'n omheinde patio. Die aparte woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe met 'n en suite-stortkamer en toilet. Beddegoed word voorsien; gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n futon-bank en dagbed en 'n kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, elektriese stoof en mikrogolf.

Die omheinde patio beskik oor buitelugbanke en 'n etenstafel met stoele. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eiendom het 'n ruim tuin en 'n oerwoudgimnasium vir kinders om te geniet. Gaste kan kies om 'n dag te spandeer by Silversands Beach, wat minder as 2 km weg is, Stony Point Natuurreservaat wat 3,5 km weg is, Betty's Bay Main Beach wat 4,5 km weg is of een van die pragtige, rustige mere in die area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Lakeside-rylaan 4859, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4859 Lakeside het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lakeside-rylaan 4859, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ee1b5c294af66ed0fbc194a159f247a7eefb1b88076ce1a6e00918da9051b2197d1c2c7ac45a27c0b26435a4c5011a24296?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 4859 Lakeside Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.3622493 18.8711512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang