Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderlik, jy is stapafstand van die see. Al die mense van daai omgewing is baie. Ons was so hartlik ontvang. Mechelle het ons dadelik welkom laat voel. Sy het met ons alles deurgegaan. As ons iets wou weet, was sy dadelik behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lyk beter as in die fotos, vriendelik verwelkom. Baie netjies en alles wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Peaceful. Lovely and peaceful, and the host was very friendly. Loved the doggies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurinda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

Netjiese plek, vriendelike diens – lekker gebly. Volgens die besprekingsinligting wat ons van julle ontvang het, is die bestuurder/gasheer by die huis. By ons aankoms is ons egter deur Mechelle ontvang, wat baie vriendelik en hulpvaardig was. Die eenheid was skoon en netjies, en ons het lekker gebly. Mechelle het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Vir my was die enigste nadeel dat daar ’n TV met DStv in die kamer is, maar dit het glad nie gewerk nie. Ek het vooraf navraag gedoen oor die TV en daar is aangedui dat daar beperkte TV-dekking is (wat ook al dit beteken) en dat gaste hul eie DStv-dekodeerders kan saambring, wat ons wel gedoen het. Ongelukkig het dit ook nie gewerk nie. Met verdere navraag het Mechelle ons meegedeel dat sy die probleem onder die eienaars se aandag gebring het, maar dat geen regstellende aksie geneem is nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Robert W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

My kuier was lekker. Die gesamentlike braai was vir my op 'n verkeerde plek. Ons verblyf was lekker, maar ongelukkig het die weer nie baie saamgewerk nie en die dorpie was baie kleiner as wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cliff A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

It was nice. It was pleasant. Showering was a problem. Everything got damp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jacqeus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2024

Ongemaklik geslaap en ver weg van alles af. Dié bed was asof jy model toe skuif soos jy slaap. Dit was redelik warm gewees en geen waaier of aircon beskikbaar nie. Op die foto's is daar 'n swembad. Geen swembad nie waar jy kan afkoel nie. Met aankoms moet jy deur 'n motorhuis loop wat nogal ongerieflik is, veral as jy tasse het, want jy skuur verby die motors wat in die motorhuis is. Ek het vir 3 dae bespreek, maar besluit om die 2de dag op te pak.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Gysa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal beslis weer daar gaan bly. Dit was heerlik, skoon, vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ardene
49 @ Central
Baie dankie, Zacharias. Dit was lekker om julle hier by ons te kon hê.

James S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal weer by hulle gaan kuier. Goeie vriend gemaak. Jacques en Ardene was wonderlik. Die eenheid was baie netjies en gerieflik. Hul gasvryheid was uitsonderlik en ons het dit baie geniet. Sal beslis weer kom en hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ardene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

49 Central Street, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbc488cf05b29f4f01439c788e4e97efea692e2828887a9952620742be09ed81ab840bc320fbee6126cfd1f2b533ad7d0248?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 49 Central Street Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -34.661515515449 19.490229892545
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang