Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

49 @ Central

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Central-straat 49, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

49 @ Central bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van die klein kusgebied van Pearly Beach wat sowat 21 km buite Gansbaai is. Dit kan 'n ideale opsie wees vir gaste wat 'n oornagverblyf in die area benodig, aangesien dit naby 'n lieflike swemstrand geleë is.

Die eiendom bied gaste 'n keuse van 3 selfsorg-eenhede wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie eenhede is óf ingerig met 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar.

Hierdie eenheid het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir gaste se vermaak is WiFi en DStv beskikbaar teen 'n ekstra koste per dag.

Buite is daar 'n gemeenskaplike braai-area. Die eiendom bied ook veilige parkeerplek vir gaste se voertuie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ardene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Central-straat 49, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Gaste dink 49 @ Central het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Central-straat 49, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbc488cf05b29f4f01439c788e4e97efea692e2828887a9952620742be09ed81ab840bc320fbee6126cfd1f2b533ad7d0248?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 49 Central Street Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -34.661515515449 19.490229892545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang