Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

49 @ Home

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir 49 @ Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sarie L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie L

Tevrede.

Netjies skoon. Lieflike stort, kombuis goed ingerig. Goeie kwaliteit bed.

Gladwin C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladwin C

Good.

Good, clean, safe, no complaints.

Andries T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries T

Die blyplek is goed ingerig. Dit is beslis 'n groot pluspunt dat daar nie loadshedding is nie.

Baie dankie vir vriendelike ontvangs.

Ewert S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewert S

Uitstekende waarde vir geld.

Baie dankie vir vriendelike ontvangs - die eenheid is ongelooflik netjies en ons het lekker warm geslaap in 'n koue Klerksdorp. Ons het die rustigheid en stilte geniet en sal sekerlik weer gebruik maak tydens 'n volgende besoek.

Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irvine-straat 49, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5970f74fa53b818369ca484e96aea1b8cbcfc3b2343705111fd4491985f916e041d53ffbe5e041953c2f9956a6bcf5acaaed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 49 Irvine Street La Hoff 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.821625791876 26.660299963439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang