Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

49 Coney Glen

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coney Glen-weg 49, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

49 Coney Glen is in Knysna, 'n dorp in die Wes-Kaap, langs die Tuinroete geleë. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie, sake- of enkelreisiger.

Dié oopplan-eenheid het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die leefarea het 'n etenstafel met 2 stoele en 'n kombuisie wat met 'n yskassie en 'n mikrogolfoond toegerus is. Die eenheid het ook 'n werkstasie, 'n TV en gratis WiFi.

Hierdie eenheid spog ook met 'n asemrowende see-uitsig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Coney Glen-weg 49, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coney Glen-weg 49, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4089ab98bb55abdcbf2632b71e78d51b8e803742ec69921bb9159324458fbb1a7c5b794c53b14484c39eda7d8fa49a6c02bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 49 Coney Glen Road The Heads 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0782011 23.0640891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang