Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

49-on-Cherry Bed & Breakfast

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Deluxe King Suite
Vanaf
Vanaf R1 888
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Deluxe King Suite bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en daar is 'n stort en 'n toilet in die en suite-badkamer. Die kombuisie is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n eierkoker en 'n broodrooster toegerus. Gaste het toegang tot WiFi en daar is 'n TV met Netflix en DStv. Dié eenheid met 'n stoep is in die tuin geleë.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.
- Rook en vaping is verbode binne die eenhede. Gaste mag buite rook maar geen rooktoestelle bv. waterrookpype word toegelaat nie.
- Harde musiek, uitermatige geraas, partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
- Ongelukkig word besoekers nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luxury Family King Suite
Vanaf
Vanaf R1 982
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Gaste het toegang tot WiFi en daar is 'n TV met Netflix en DStv. Dié eenheid het ook 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.
- Rook en vaping is verbode binne die eenhede. Gaste mag buite rook maar geen rooktoestelle bv. waterrookpype word toegelaat nie.
- Harde musiek, uitermatige geraas, partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
- Ongelukkig word besoekers nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Large Luxury King Suite
Vanaf
Vanaf R2 006
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 2 enkelslaapbanke. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n eierkoker en 'n broodrooster toegerus. Dié eenheid het ook 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.
- Rook en vaping is verbode binne die eenhede. Gaste mag buite rook maar geen rooktoestelle bv. waterrookpype word toegelaat nie.
- Harde musiek, uitermatige geraas, partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
- Ongelukkig word besoekers nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luxury Two Bedroom Queen Suite
Vanaf
Vanaf R2 064
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite is ideaal vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en die swembad bied. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n driekwartbed vir 1 kind in die tweede kamer. 100%-perkallinne, luukse duvets en sagte voetkombersies word voorsien en die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en 'n toilet het. Badhanddoeke en gratis toiletware word voorsien. Die kamer het vinnige WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix, USB-poorte langs die bed en 'n tweepuntprop vir skootrekenaars. Die kombuisie is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolf, 'n eierkoker en 'n broodrooster toegerus en 'n ontbyt bestaande uit vars vrugte, jogurt, ontbytpap, muesli, vars melk, muffins, roosterbrood, heuning, konfyt, vrugtesap, en 'n reeks drankies word in elke suite voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.
- Rook en vaping is verbode binne die eenhede. Gaste mag buite rook maar geen rooktoestelle bv. waterrookpype word toegelaat nie.
- Harde musiek, uitermatige geraas, partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
- Ongelukkig word besoekers nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherry-rylaan 49, Randpark, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa52eadd8acc1620e7d705da558147ecf15bb560be4115804985e324a71c34b23ebdc89e7df752438939008d6a1a233d0829f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 49 Cherry Drive Randpark 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.110087507233 27.971867230654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang