Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

49-on-Cherry Bed & Breakfast

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharon Merle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir 49-on-Cherry Bed & Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Magda W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda W

Baie rustige atmosfeer!

Ons is baie vriendelik ontvang, verblyf was presies wat ons wou hê.

49-on-Cherry Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie, Magda!
It was lovely having you here... perfect guests
I hope Kobus has fully recovered!

49-on-Cherry Bed & Breakfast
Gerriline F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerriline F

Lieflike gastehuis in 'n veilige area.

Ek kan 49-on-Cherry Bed & Breakfast vir enigiemand aanbeveel wat Johannesburg besoek.

Ian B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B

Uitstekende netjies verblyk met vriendelike personeel wat baie hulpvaardig is.

Uitstekende netjiese kamers met vriendelike en hulpvaardige personeel wat baie hulpvaardig is ongeag van versoek. Lynne en Gary was 'n uitstekende gasheer en gasvrou.

Melanie L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Lekker gebly.

Dis 'n aangename gastehuis met 'n teenwoordige gasvrou wat als orkestreer. Die ruim kamer was netjies met 'n goed ingerigte aparte kombuis en 'n aparte eetkamer. 'n Ligte ontbyt was reeds op die tafel beskikbaar toe ons die middag ingeklok het. Die erf is groot met 'n lekker grasperk vir ons rifrug en die gasvrou was vinnig byderhand met 'n graaf en sakkies nadat Emma die grasperk gebruik het. Aandete is ook baie vinniger as verwag deur Mr D afgelewer. WiFi is baie stadig en ons het die middag ons telefone gebruik vir internet op ons rekenaars, maar ons kon wel die aand Netflix kyk, so dalk was die WiFi toe vinniger. 49-on-Cherry is aangename verblyf in Randburg wat ons beslis sal aanbeveel.

49-on-Cherry Bed & Breakfast se terugvoer

Thank you so much for your thoughtful comments and lovely words - so appreciated.
I'm so concerned that you did not mention the Wi-Fi speed - I always ask if there is anything I can assist you with - one of the many side effects of load shedding is interfering with the Wi-Fi speed, then I pull out the router plug, give it a few minutes and the speed returns - so I wish I had known as your comfort is our greatest concern.
We look forward to perhaps welcoming you again someday.
Kindest regards,
Gary and Lynne

49-on-Cherry Bed & Breakfast
Johann M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Pragtige kamer, rustige omgewing.

Vriendelike gasheer. Baie mooi uitsig op tuin en swembad.

Phineas M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phineas M

Excellent, excellent and excellent.

Me and my spouse enjoyed our stay to the fullest. The 49-on-Cherry Bed & Breakfast do not offer English / full breakfast, but on my request, they went out of their way to offer me one. That was great.

Jaco P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco P

Netjies en vriendelik.

Baie aangename verblyf, netjies, gerieflik en skoon. Lynn was baie behulpsaam en vriendelik. Sal enige tyd aanbeveel.

Elize V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Baie lekker.

Baie mooi en rustige plek.

Juanita H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita H

Luukse samesyn.

Wat 'n lieflike plekkie. Gary en Lynne het ons so welkom laat voel en alles was net soos dit op foto's lyk. Kamers is netjies met alles wat mens nodig het vir gemaklike verblyf. Sal definitief weer hier tuisgaan.

Annchen M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annchen M

Skoon, stylvol en gerieflik.

Lynne het ons baie vriendelik ontvang. Die kamer was baie skoon, stylvol en gerieflik met 'n pragtige uitsig op die tuin en swembad.

Hendrik P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P

Gerieflike en keurige verblyf.

Fantastiese en verwelkomende gasheer/gasvrou. Keurige en gerieflike verblyf. Sou van meer fisiese diefwering gehou het in JHB, maar voldoende buitebeligting.

Erna R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna R

Baie gasvrye en netjiese verblyf.

Die kamer was baie mooi, netjies en skoon met al die geriewe wat nodig is en meer. Ontvangs was hartlik en vriendelik en die eiendom is goed onderhou met pragtige tuin. Sal definitief weer daar bly.

Charmaine T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine T

49-on Cherry Bed & Breakfast bied definitief waarde en netheid en privaatheid vir geld.

Was baie gelukkig met die luukse kamer. Sal definitief weer daar gaan oorslaap as ons Randpark toe moet gaan.

Mariet E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet E

Rustig, kalm, natuurlik en gemaklik

Dit is 'n lieflike gastehuis met ruim kamers, goeie geriewe, kalm atmosfeer, pragtige tuin met kabbelende fonteintjie. Lynne en Gary is dierbare gashere. Ek sal graag weer gaan oorslaap. Goed geleë.

49-on-Cherry Bed & Breakfast se terugvoer

Thank you so much. Gary and I just loved hosting you both - beautiful, elegant, gracious sophisticated young woman of today with such an appreciation of the finer things in life - a privilege to welcome you and we look forward to your delightful company at a future date.
Keep safe and healthy,
Gary and Lynne

49-on-Cherry Bed & Breakfast
Sarel S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S

Vriendelike mense, rustige omgewing, heerlike atmosfeer.

Ontvangs was persoonlik, warm en vriendelik. Hulle het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Plek is netjies, skoon en goedversorg, dit skep 'n baie lekker en rustige atmosfeer. Die omgewing waar die gastehuis geleë is, is ook rustig en mens voel veilig om daar te wees. Hierdie gastehuis is definitief 'n juweel en ons sal definitief weer daar gaan oorbly.

Monica D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D

Baie vriendelike diens en aangename mense.

Baie skoon en gemaklik. Ek het vir tien dae by hierdie gastehuis gebly. Hierdie was regtig 'n goeie ervaring en ek het niks kort gekom nie. Ek is selfs bederf met tuisgemaakte roomys. Wonderlike ligging, veilig naby aan eetplekke.

49-on-Cherry Bed & Breakfast se terugvoer

Such a joy to host you Monica - couldn't wait for your return home to hear how the marking went and how you were handling everything. Thank you for such a lovely review - means the world to us. look forward to your next visit - the ice cream will be in the freezer! Thank you for your generosity for our GirlTeam.
Kindest regards,
Gary and Lynne

49-on-Cherry Bed & Breakfast
Engela S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela S

Heerlik.

Baie netjies en die eienaars gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel.

49-on-Cherry Bed & Breakfast se terugvoer

Thank you so much for being our delightful guests - we are so glad you enjoyed your stay. Take care always, kindest regards,
Gary and Lynne

49-on-Cherry Bed & Breakfast
Johan K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Uitstekend.

Sal enige tyd vir familie en vriende aanbeveel. 10 uit 10.

49-on-Cherry Bed & Breakfast se terugvoer

Thank you so much for the magic score and the very welcome recommendation to your family and friends - that is really so kind and so appreciated.
Kindest regards,
Gary and Lynne

49-on-Cherry Bed & Breakfast
Heber D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heber D

Wonderful.

Stayed at 49-on-Cherry B&B for a couple of nights and my wife and I were treated like royalties. Both our hosts, Gary and Lynne, couldn’t do enough for us, helping us book a private Soweto tour with a very knowledgeable guide (Chico). Denise and the maid were impeccable too. The rooms are spacious, clean, the garden and the pool gorgeous and private so our stay was extremely enjoyable. We would not hesitate to stay there again.

49-on-Cherry Bed & Breakfast se terugvoer

We are all so delighted that you stay was all you wanted it to be and most especially that you so enjoyed our stunning City of Gold.
Kindest regards,
Gary and Lynne

49-on-Cherry Bed & Breakfast
Patti N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patti N

Amazing stay, thank you.

Amazing, loved the tranquillity.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflike verblyf, baie dankie.

Ongelooflik, mal oor die rustigheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

49-on-Cherry Bed & Breakfast se terugvoer

We really are blessed to share our little haven of peace and tranquility with our cherrysed guests - most especially in our rather hurried and stressful world.
Thank you for choosing us, kindest regards
Gary and Lynne

49-on-Cherry Bed & Breakfast
Marna P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna P

Baie vriendelike mense wat professionele diens lewer.

Baie vriendelike mense met 'n pragtige plek wat soos huis voel weg van jou eie. Keurige ontbyt bedien.

Ingiphile M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingiphile M

Best place ever.

Warm welcome, very big rooms and very clean and neat. Would like to visit the place again when chance arises.

49-on-Cherry Bed & Breakfast se terugvoer

Dear Ingiphile,

Thank you so much for being our 'cherryshed' guests! And congratulations on receiving your degree.

We would love to welcome you home again.

Kindest regards,
Gary and Lynne

49-on-Cherry Bed & Breakfast
Anneke D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D

Ongelooflike postitiewe ervaring.

Pragtige plek en ongelooflike gasvry ontvangs. Fasiliteite is pragtig en ruim. Ons het 'n wonderlike ervaring gehad en sal beslis weer daar bly! Ligging ook baie goed

Erna H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna H

Will definitely stay there again.

Very clean, friendly and tranquil place to be. Enjoyed my stay very much.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons sal definitief weer daar bly.

Baie skoon, vriendelik en 'n rustige plek om te wees. Het baie lekker gebly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

49-on-Cherry Bed & Breakfast se terugvoer

Thank you so much for choosing 49 on Cherry for all your celebrations and reunions happening that week-end - so glad we made it all 5 star! Will be great to welcome you back - always.
Kindest regards, Gary and Lynne

49-on-Cherry Bed & Breakfast
Stephan C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan C

Was baie lekker en vriendelik ontvang.

Was baie lekker en was vriendelik ontvang deur die gashere.

Anene J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anene J

Pragtige verblyf wat soos huis voel.

Die kamers is ongelooflik mooi ingerig. Baie privaat met mooi tuin. Ons het heerlik gebly.

Leana H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana H

Lekker ruim met pragtige uitsig oor tuin!

Ons is baie vriendelik deur Denise ontvang. Slaapeenheid lekker ruim en heerlike beddegoed. Genoeg om te eet vir kontinentale ontbyt. Dink net in somer kan dit effe warm raak aangesien daar net waaiers is. Verder baie tevrede en het heerlik gebly.

Edna S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna S

Warm, welcoming, felt like home.

Since arrival we were treated like part of their family. Loving people who will go out of their way to make you feel at home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hartlik en voel soos huis.

Van aankoms is ons soos deel van die familie behandel. Lieflike mense wat uit hul pad gaan om jou tuis te laat voel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marlene D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Warm ontvangs deur ons gasheer en mens voel sommer net tuis by hulle.

Baie dankie 49-on-Cherry vir 'n heerlike verblyf by julle - ons is spyt dat ons net een nag geslaap het. Die eenheid is so keurig en stylvol ingerig en julle het werklik aan alles gedink wat gaste mag nodig kry. Die rustige en pragtige tuin laat mens so gemaklik en ontspanne voel - dis asof ons by ons eie huis was. Welgedaan!

49-on-Cherry Bed & Breakfast se terugvoer

Thank you so much Marlene and Cas for being so observant, we are so glad your stay made you feel at home and relaxed especially after your sadness and loss just the day before - it was a delight to welcome you. We look forward to seeing you both the next time.
Kindest regards,
Gary and Lynne

49-on-Cherry Bed & Breakfast
Martie H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie H

Fantasties.

Eenhede is goed toegerus en baie netjies. Die tuin is pragtig. Sal vir seker weer daar bly as ons weer in die area is.

49-on-Cherry Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie Martie vir die wonderlike resensie en om by ons te bly. Ons is so bly dat u ons plek geniet het en sien daarna uit om u spoedig terug te verwelkom.

Warm groete, Lynne & Gary

49-on-Cherry Bed & Breakfast
Kobus V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

"7-Ster" gehalte.

"7-Ster" gehalte. Dekor, ruimte, gerief, styl en atmosfeer kan nie beter nie - Modern, minimalisties, nuut, skoon en smaakvol. Veilige omgewing en parkering. Gasheer en gasvrou baie behulpsaam en vriendelik en hulle maak geen onnodige inbreuk op jou privaatheid nie. Na aan snelweg en tog ver genoeg om nie die verkeer se gedruis te hoor die. Na aan besighede (o.a. Cresta Inkopiesentrum). Ek sal weer en weer daar wil gaan bly en beveel "49-on-Cherry" met die grootste vrymoedigheid aan.

Nico V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Rustige atmosfeer en waarde vir geld.

Baie mooi kamer en geriewe. Sal beslis weer by hul oornag.

Neeltje B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neeltje B

Ruim, netjies, vriendelike ontvangs en gerieflik.

Vriendelik ontvang en hulp aangebied met padaanduidings. Ons was verras met die kwaliteit en die pragtige kamer. Baie netjies en skoon. Sal sterk aanbeveel en hoop om gou weer daar te kuier!

Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherry-rylaan 49, Randpark, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa52eadd8acc1620e7d705da558147ecf15bb560be4115804985e324a71c34b23ebdc89e7df752438939008d6a1a233d0829f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 49 Cherry Drive Randpark 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.110087507233 27.971867230654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang