Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

49-on-Cherry Bed & Breakfast

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherry-rylaan 49, Randpark, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

49-on-Cherry Bed & Breakfast is in Randpark, 'n luukse buurt in Randburg in die noordweste van Johannesburg geleë.

Gaste kan kies tussen lieflike, luukse suites wat na tipes kersies vernoem is en elk slaapplek aan 3 tot 4 gaste bied. Die eenhede het elk 'n ekstra lang koninggrootte-bed met 100% perkallinne, luukse duvets en sagte voetkombersies, en die beddens kan ook op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak word. Die en suite-badkamer het elk 'n stort, toilet, wasbak, en badhanddoeke en toiletware word voorsien.

Die suites het ook elk vinnige WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. USB-poorte is langs die beddens aangebring om plek te voorsien waar gaste hul fone kan herlaai en daar is 'n tweepuntprop vir skootrekenaars. Van die privaat sitarea af, bied elke eenheid toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en die swembad.

Elke suite het 'n kombuisie wat met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolf, 'n eierkoker en 'n broodrooster toegerus is. 'n Ontbyt bestaande uit vars vrugte, jogurt, ontbytpap, muesli, vars melk, muffins, roosterbrood, heuning, konfyt, vrugtesap, en 'n reeks drankies word in elke suite voorsien.

Gaste kan in die tuin langs die swembad ontspan en troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.

Die huis is op Cherry-rylaan, 'n straat propvol jakarandabome wat 'n pragtige, pers blaredak word op pad na die B&B. Die gastehuis is net 2 km van die Randpark Championship Gholfbaan en die Cresta Winkelsentrum wat verskeie winkels en restaurante bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Magda W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige atmosfeer! Ons is baie vriendelik ontvang, verblyf was presies wat ons wou hê.
Feb 2024
Gerriline F
Besigheidsreis
5.0
Lieflike gastehuis in 'n veilige area. Ek kan 49-on-Cherry Bed & Breakfast vir enigiemand aanbeveel wat Johannesburg besoek.
Des 2023
Ian B
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekende netjies verblyk met vriendelike personeel wat baie hulpvaardig is. Uitstekende netjiese kamers met vriendelike en hulpvaardige personeel w...
Sien meer
Apr 2023
Melanie L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Dis 'n aangename gastehuis met 'n teenwoordige gasvrou wat als orkestreer. Die ruim kamer was netjies met 'n goed ingerigte aparte kombu...
Sien meer
Apr 2023
Johann M
5.0
Pragtige kamer, rustige omgewing. Vriendelike gasheer. Baie mooi uitsig op tuin en swembad.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharon Merle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Cherry-rylaan 49, Randpark, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink 49-on-Cherry Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherry-rylaan 49, Randpark, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa52eadd8acc1620e7d705da558147ecf15bb560be4115804985e324a71c34b23ebdc89e7df752438939008d6a1a233d0829f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 49 Cherry Drive Randpark 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.110087507233 27.971867230654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang