Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

49 on Cliff

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir 49 on Cliff
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Lubabalo M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lubabalo M

Excellent.

The stay was good; we didn't have any problems.

49 on Cliff se terugvoer

Thank you for the positive feedback. We are happy you and your wife enjoyed your stay.

49 on Cliff
Conrad B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Wonderful location and accommodation.

Super place with everything one needs. Excellent location and views.

Neels F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels F

Tops.

Enjoyed my stay in Gansbaai.

Jeanette T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette T

A house with everything you need.

The highlights, ample space and the house is equipped with everything you need. The view is awesome and the owners were very accommodating. There are some downs. The showers of the 2 bedrooms were not up to standard. Luckily we booked the entire guesthouse, so we could share bathrooms. We will definitely visit again, provided that the shower heads are replaced

Anita K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anita K

Mooi omgewing en rustig.

Pragtige see-uitsig vanaf kamer. Goed toegerus, deel kombuis, eetkamer en opwasgeriewe.

Ankie W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankie W

Pragtige, skoon akkommodasie met lieflike uitsig.

Dit was so lekker plek om in tuis te gaan en tuis te voel.

June M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
June M

Beautiful view, peaceful atmosphere.

Thank you for your hospitality. We really enjoyed our stay.

Karl O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karl O

Teleurstellend.

Ons het Seagull bespreek. Geen hangkas, my rok vir die troue wat ons bygewoon het moes aan die brandblusser hang. Geen ekstra kombers of verwarmer vir 'n yskoue kamer, geen stoel in kamer om iets op neer te sit, geen plek in badkamer om 'n toiletsakkie neer te sit. Al ons goed het op die vloer rondgestaan. Speelgoed haardroër. Geen toiletverfrisser in badkamer. Motors moet reg op die straatfront parkeer. Is dit veilig? Vreeslik baie trappe van een vlak na die ander. Nie 'n lekker ondervinding gewees nie.

Yolandi S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi S

Pragtig.

Pragtige uitsig van die balkon af.

Erwin S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin S

Perfect location for whale watching.

We saw several whales swimming in the bay just in front of the veranda. Nice breakfast, friendly host. The description of some rooms is a bit misleading as veranda and lounge as to be shared with the other guests.

Gerald M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald M

Dit was wonderlik.

Die ontvangs was wonderlik en die verblyf ook. Ons het tydjie geniet. Ons sal weer so maak.

Lizel V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V

Was absoluut fantasties, sal enige tyd weer gaan.

Denise was 'n wonderlike gasvrou wat ons laat tuis voel het. Die gastehuis was netjies en skoon en die uitsig was asemrowend. Ek sal definitief almal aanbeveel om daar te kuier. Dankie Denise!

Derrick G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Derrick G

Huis is baie goed geleë, maar kamers is nie die prys werd nie.

Ontvangs was vriendelik. Ons was aanvanklik die enigtse gaste in die huis wat gereiflik was. Die kamer word adverteer as see-uitsig. See-uitsig is egter net deur 'n nou venster as jy by die venster staan. Kamer is glad nie gediens vir die 4 nagte nie. Beter verwag in terme van bed en beddegoed. Badkamer is ook nie en suite nie. Leefarea, kombuis en stoep baie mooi met wonderlike uitsig.

Erwin Zwart A - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin Zwart A

Mooie locatie direct aan zee.

Mooie ruime locatie met een prachtig uitzicht over zee! Zeer vriendelijke en behulpzame gastvrouw.

Aletta V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta V

Asemrowend ... sal wat wou gee om nog te kuier. Dankie!

Was regtig baie tevrede met die verblyf sowel as bediening van ontbyt ... sal dit verseker aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffstraat 49, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWcChAKjaeooNRXIrrC7fW9e1pfAecJ2QOJNlahd4e5kHmlFN1T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 49 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.553154493556 19.368102550507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang