Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

49 on Cliff

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffstraat 49, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

49 on Cliff is 'n gastehuis wat noord front, net 'n entjie van die see af met skouspelagtige sonsondergange in De Kelders, wat wêreldbekend is as een van die bekendste walviskykplekke waar Southern Right-walvisse tussen Junie en Desember baljaar. . Jy is amper gewaarborg om walvisse vanaf ons balkon te sien en soms selfs dolfyne wat verbyswem.

Die huis beskik oor 4 kamers waarvan 1 'n gesinskamer is wat 2 slaapkamers bied. Al die kamers beskik oor ingeboude kaste, TV met DStv en 'n haardroër.

Die eenhede deel 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, broodrooster, 'n gasplaat met gas vir beurtkrag, 'n koffiemasjien en 'n skottelgoedwasser, asook potte, panne, eetgerei en breekware.

Die perfekte huis vir diegene wat op soek is na ontspanning, haaihokduik, walviskyk, watersport en 'n alomvattende onvergeetlike vakansie. De Kelders is een van die natuurlikste plekke in die wêreld, met sy ongerepte strande en uitgestrekte uitsigte oor die see, antieke kranse en grotte.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Spa-behandelinge
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Cliffstraat 49, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink 49 on Cliff het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffstraat 49, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWcChAKjaeooNRXIrrC7fW9e1pfAecJ2QOJNlahd4e5kHmlFN1T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 49 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.553154493556 19.368102550507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang