Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

49 on Cliff

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffstraat 49, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

49 on Cliff in De Kelders, is 'n gastehuis wat noord front, net 'n paar tree van die see af met ongelooflike sonsondergange. De Kelders staan bekend as 'n walviskykpunt, waar die walvisse baljaar tussen Junie en Desember. Gaste sal heel moontlik walvisse van die balkon af sien, soms selfs dolfyne.

Die huis het 4 slaapkamers, waarvan 1 as 'n gesinseenheid met 2 kamers gebruik kan word. Elke kamer het ingeboude kaste, 'n TV met DStv en 'n haardroër.

Die eenhede deel 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, broodrooster, gasplaat vir beurtkrag, 'n koffiemasjien, skottelgoedwasser, potte, panne, eetgerei en breekware toegerus is.

Die huis is ideaal vir onstpanning, 'n vakansie en gaste wat haaihokduik en ander watersports wil geniet. De Kelders is een van die pragtigste plekke in die wêreld, en spog met ongerepte strande en uitgestrekte uitsigte oor die see, kranse en grotte.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Cliffstraat 49, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink 49 on Cliff het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffstraat 49, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWcChAKjaeooNRXIrrC7fW9e1pfAecJ2QOJNlahd4e5kHmlFN1T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 49 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.553154493556 19.368102550507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang