49 on De Villiers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiers-straat 49, Vasco Estate, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
49 on De Villiers is 'n knus enkelwoonstel in Vasco Estate, Goodwood. Dis 'n ideale opsie vir paartjies of sakereisigers wat sentraal geleë verblyf in Kaapstad soek. Die woonstel bied 'n gerieflike basis vanwaar gaste die stad kan verken.
Hierdie bekoorlike eenslaapkamerwoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n rusbank en 'n slim-TV met Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is agter hoë mure en 'n veiligheidshek beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- De Villiers-straat 49, Vasco Estate, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Goodwood Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiers-straat 49, Vasco Estate, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang