Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

49 on Main

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofweg 49, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

49 on Main is 'n ruim selfsorgeenheid vir 8 gaste in Sabie wat dit ideaal vir gesinne of 'n groep vriende maak.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ruim kombuis, eetarea en sitarea wat na 'n groot dek lei. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n kaggel, en die en suite-badkamer het 'n stort, bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die 'n waaier en die derde slaapkamer het lugversorging met 'n koninggrootte-bed. Die vierde slaapkamer lei na 'n stoep en het 2 driekwartbeddens. Die tweede badkamer het 'n dubbelstort en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, potte, panne, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n aparte opwaskamer.

Gaste kan in die sitarea op die gemaklike sitplek voor die TV en kaggel ontspan. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n dek met sitplek, braaigeriewe en 'n kroeg met 'n yskas-vrieskas wat 'n uitsig op die berge bied. Daar is ook 'n lapa en 'n boma met braaigeriewe en 'n pooltafel.

Daar is veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektriese hek en die perseel word met geslotekringtelevisie beveilig.

Sabie bied gaste 'n verskeidenheid restaurante, aktiwitite en besienswaardighede. Gaste kan gaan gholf, visvang, swem, bootry, witwatervlotvaar, voëlkyk, voetslaan en abseil. Besienswaardighede sluit die Horseshoe Falls, die Lone Creek-waterval en die pragtige Bridal Veil-waterfal in wat via stap- en voetslaanroetes langs die Sabie-rivier bereik kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir 49 on Main
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Franscois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hoofweg 49, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink 49 on Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofweg 49, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a74a56b85dee2c29463af8cbcba5c9ddc393a20038a8bb4236e9217080a19164460bd7eeb2104ec3f5b7a6916f650f4798d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 49 Main Road Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.100964857811 30.778803965607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang