Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4a Human Cresent

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jo W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Clean, safe & convenient location. Great to have secure parking for 2 cars. Rooms are clean and having a washing machine helps for longer stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Gerieflik. Ons het heerlik gebly, die plekkie is netjies met alles wat jy nodig het. Groot pluspunt is geen loadshedding nie, en 'n motorhuis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolande V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Sal die plek enige tyd aanbeveel. Vriendelike ontvangs. Plek is skoon en het alles wat nodig is. Strand is loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2021

Rustig en veilig. Sal vir seker weer gaan. Baie netjies en veilig. Motorhuisparkering vir jou motor. Braai-area uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz L
Kort verblyf
4.6
Sep 2021

DIe eenheid is baie goed toegerus en skoon en netjies. Het die paar dae in Melkbos baie geniet en verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christoffel G
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2021

Baie lekker gebly, en Heloise se gasvryheid was fantasies. Gemaklik en gerieflik en heerlike buitebraai-area.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Baie netjies en goed toegeruste vakansiebestemming. Goeie ligging, baie netjies, het die braai area veral waardeer, en selfs detail soos Kersversierings oor die Kerstyd. Baie goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Baie gerieflik alles in een plek. Die plek was pragtig skoon en netjies, baie lekker gebly. Sal dalk net wil noem dat dit koelerig was gedurende die naweek toe ons daar was en die teelvloere is baie koud. Miskien los matjies voor beddens en in sitkamer om koue te breek. Dan in onderste slaapkamer waar ons geslaap het was net 'n stoel met geen plek om jou tas op te sit nie, miskien sal 'n bankie by die voetenent van die bed beter werk as die stoel. Weet ook dat dit selfsorg is, maar ons het ingevlieg en wat regtig sou help was nog 'n ekstra vullissak want ons kon nie net een koop nie moet hele rol koop en weet ook nie watter tipe word gebruik nie. Verder het ons heerlik gebly en het geen verdere klagtes of kritiek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matshediso T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2018

We had nice time and enjoyed ourselves. At least they need to change the bedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heloise
4a Human Cresent
I am glad you enjoyed your stay. As explained in the unit description, due to draught in our area and level 6b water restrictions we do not change the bedding for reservations less than 7 days. We do hope you understand. As I understand from Johrena who checked you out you will be back next year. We look forward to accommodating you again. Regards Heloise

Anne Catherine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2018

Ongelooflik lekker. Dit is die mooiste plekkie in baie lang ruk waar ek oorgebly het, alles was netjies en veilig, word regtig aanbeveel en sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 278

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Human-singel 4a, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEpvN5ktwhPsGIsWE3EuC2Gidl7eXIj1Qr51LwaHkAt1FSuDbAV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 4a Human crescent Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.688022791654 18.4490275383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang