Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4a Human Cresent

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 278

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir 4a Human Cresent
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jo W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo W

Clean, safe & convenient location.

Great to have secure parking for 2 cars. Rooms are clean and having a washing machine helps for longer stays.

Annette V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette V

Gerieflik.

Ons het heerlik gebly, die plekkie is netjies met alles wat jy nodig het. Groot pluspunt is geen loadshedding nie, en 'n motorhuis.

Yolande V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Vriendelike ontvangs. Plek is skoon en het alles wat nodig is. Strand is loopafstand.

Chris D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Rustig en veilig. Sal vir seker weer gaan.

Baie netjies en veilig. Motorhuisparkering vir jou motor. Braai-area uitstekend.

Liz L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liz L

DIe eenheid is baie goed toegerus en skoon en netjies.

Het die paar dae in Melkbos baie geniet en verblyf was baie aangenaam.

Christoffel G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christoffel G

Baie lekker gebly, en Heloise se gasvryheid was fantasies.

Gemaklik en gerieflik en heerlike buitebraai-area.

Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie netjies en goed toegeruste vakansiebestemming.

Goeie ligging, baie netjies, het die braai area veral waardeer, en selfs detail soos Kersversierings oor die Kerstyd. Baie goeie waarde vir geld!

Marissa N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa N

Baie gerieflik alles in een plek.

Die plek was pragtig skoon en netjies, baie lekker gebly. Sal dalk net wil noem dat dit koelerig was gedurende die naweek toe ons daar was en die teelvloere is baie koud. Miskien los matjies voor beddens en in sitkamer om koue te breek. Dan in onderste slaapkamer waar ons geslaap het was net 'n stoel met geen plek om jou tas op te sit nie, miskien sal 'n bankie by die voetenent van die bed beter werk as die stoel. Weet ook dat dit selfsorg is, maar ons het ingevlieg en wat regtig sou help was nog 'n ekstra vullissak want ons kon nie net een koop nie moet hele rol koop en weet ook nie watter tipe word gebruik nie. Verder het ons heerlik gebly en het geen verdere klagtes of kritiek nie.

Matshediso T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matshediso T

We had nice time and enjoyed ourselves.

At least they need to change the bedding.

4a Human Cresent se terugvoer

I am glad you enjoyed your stay. As explained in the unit description, due to draught in our area and level 6b water restrictions we do not change the bedding for reservations less than 7 days. We do hope you understand. As I understand from Johrena who checked you out you will be back next year. We look forward to accommodating you again.

Regards
Heloise

4a Human Cresent
Anne Catherine V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne Catherine V

Ongelooflik lekker.

Dit is die mooiste plekkie in baie lang ruk waar ek oorgebly het, alles was netjies en veilig, word regtig aanbeveel en sal weer daar oorbly.

Eloise K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eloise K

Baie lekker.

Ons het beslis ons tydjie geniet by 4a Human Crescent. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Duncan Stuart G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan Stuart G

Baie goed.

Goeie diens. Ligging uitstekend.

Cobus B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Baie gerieflik.

Diens uitrstekend. Volledig toegeruste eenheid en alles is netjies en skoon. Veilige toesluitparkering en beweging in woonstel in vandaar.

Leon T - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T

Ongelooflik lekker.

Die verblyf was great. Baie veilig en die eienaar is so behulpsaam. Ek sal enige tyd weer daar bly.

Leon N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N

Gemaklik.

Gemaklike plek met alles wat jy benodig.

Chris D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Alles wat jy nodig het is daar en baie veilig.

Dit was waarde vir geld baie veilig ek sal 4 a Human Cresent vir enige iemand aanbeveel. Ons was van die begin af baie goed verwelkom en sy was baie behulpsaam.

Erica S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica S

Baie netjiese, veilige akkommodasie met hartlike ontvangs.

Ons is 'n dag voor ons aankoms gekontak om ons te verseker die verblyf is gereed vir ons aankoms die volgende dag, 'n gebaar wat ons opreg waardeer het. Met ons aankoms is hartlik ontvang en die eenheid geneem. Dis 'n pragtige ten volle toegeruste eenheid met sy eie braai-area. Die spasie word optimaal gebruik, wat bietjie min ekstra spasie laat jou eie bagasie, maar dis 'n pragtige modern eenheid.

Chrisna A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna A

Trappe het gelyk soos uitdaging, maar was glad nie.

Ek sal beslis weer daar bly!

Tania H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania H

Veilig en netjies.

Heloise was 'n ster. Ons het baie lekker gebly.

Thys V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thys V

Lekker gesellig en baie goed toegeruste eenheid.

Baie dankie vir puik diens en lekker gesellige verblyf. Sal definitief julle plek kan aanbeveel.

Freya S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freya S

Uitstekend.

Dit was uitstekende waarde vir geld, baie netjies en skoon en perfek geleë. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Verne P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verne P

Dit was ongelooflik lekker om daar te bly.

Vriendelike en warm ontvangs. Plekkie is net soos op die fotos op die Internet, baie netjies en gerieflik. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Ampie R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ampie R

Het lekker gebly in 'n skoon en goed toegeruste woonstel.

Het lekker gebly. Die eienaars is vriendelik. Die plek is baie goed toegerus vir langer verblyftydperke. Netjies en skoon. Toesluitparkering vir 2 voertuie.

Faasen O - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faasen O

Voel soos by die huis!

Van die eerste kontak tot ons vertrek het, was dit 'n wonderlike ervaring!

Chantelle D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D

Fantasties en kan aanbeveel vir enige gesin wat kyk na bekostigbare verblyf met ekstra waarde vir geld.

Ek en my gesin van 4 het nege nagte by bogenoemde plek gebly. Dit was regtig goed toegerus en alhoewel die leefarea klein is, was dit goed uitgelê en toegerus. Die kamers was lieflik, gerieflik en ruim en so ook die badkamers. Dis regtig 'n plekkie wat ons geniet het en hoop om weer eendag daar te kan gaan bly. Ek sal dit ten sterkste aanbeveel vir enige gesin. My kinders is 7, 10 en 17 jaar oud en het dit net so saam ons geniet. Welgedaan aan die eienaars en voorspoed!

Margie D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie D

Die gasvrou was baie vriendelik en gasvry en het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Baie netjies en gerieflik met al die elektriese apparaat en kombuistoerusting om dit vir ons so gemaklik moontlik te maak. Ons het heerlik gekuier.

Louis L - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Lekker gebly.

Sien die sterre.

Jaun K - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun K

Alles is baie netjies en in plek, alles wat jy nodig het is ook daar.

'n Perfekte oornagplek as jy heeldag in die buitelug gaan wees. Baie lekker geslaap daar vir drie nagte. Dit bied waarlik waarde vir geld vir Jan Alleman, selfs deur die beurtkragtye. Ek sal verseker weer daar gaan oornag en dit ook aan my vriende en familie voorstel.

Jeanet V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanet V

Pragtig, bekostigbaar, wow!

Dit is 'n pragtige en baie bekostigbare plekkie wat diep in ons harte ingekruip het. Ek sal dit by enigeen aanbeveel. Ons het baie lekker gekuier en was regtig verbaas met die geriewe.

Calumet L - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calumet L

Puik. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Lieflike gashere. Baie gemaklik en baie stil.

Ilse S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Heerlike verblyf!

Heerlike gerieflike verblyf en beslis waarde vir geld.

Mariette V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Heerlike geslaap, naby aan Kaap, tog rustige landelike gevoel. Gaan definitief weer!

Wonderlike skoon, netjiese blyplek. Volledig toegerus, het klaar vir vriende verwys. Waarde vir geld!

Melinda M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda M

Ons het baie lekker gekuier by Human Cresent.

Ons het verdwaal op pad na Melkbostrand en die gasvrou het ons langs die pad gekry en na die gastehuis gevat. Ons het vyfster behandeling ontvang.

Yvette D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette D

Baie rustig, veilig en netjies. Heerlik gekuier!

Dit was vir ons baie lekker om daar te bly. Die area is baie rustig en ons het baie veilig gevoel. Vanuit ons dakvenster op die boonste verdieping, kon ons die see sien en ruik! Heloïse was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Michael M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Will stay here again in the futurecccc

The guys loved it.

Noeline B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline B

Skoon, netjies en veilig.

Baie behulpsaam, veilig en gerieflik.

Waldo S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo S

Verblyf was puik gewees.

Sal beslis weer soontoe gaan.

Mienkie F - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Mienkie F

Het dit geniet!

Baie lekker gebly. Baie oulike en 'cosy' plekkie. Sal beslis weer terug gaan in die toekoms!

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Human-singel 4a, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEpvN5ktwhPsGIsWE3EuC2Gidl7eXIj1Qr51LwaHkAt1FSuDbAV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 4a Human crescent Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.688022791654 18.4490275383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang