Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4a Human Cresent

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Human-singel 4a, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

4a Human Crescent bied 'n selfsorgwoonstel wat 2 km vanaf die strand in Duynefontein, Melkbosstrand geleë is. Dit is ideaal geleë om Kaapstad te besoek en ry met die weskus op na Paternoster, Langebaan, Darling, Elandsbaai en Lambertsbaai.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Op die boonste verdieping is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer onder is en ook 'n dubbelbed het. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Op die onderste verdieping is 'n klein leefarea met 'n TV en volledige DStv, 'n tweede badkamer met 'n stort en 'n kombuis. Die kombuisie is toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die trappe na die solder is baie steil en is dus nie geskik vir kleuters of bejaardes nie. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid is apart van die hoofhuis en het sy eie ingang, motorhuis en binnehof.

Melkbosstrand is aan die Weskus geleë, 26 km vanaf Kaapstad se middestad. Melkbosstrand het pragtige strande wat ure se asemrowende staptogte bied met uitsigte oor Tafelberg en Robbeneiland.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir 4a Human Cresent
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 278

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Human-singel 4a, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4a Human Cresent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Human-singel 4a, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEpvN5ktwhPsGIsWE3EuC2Gidl7eXIj1Qr51LwaHkAt1FSuDbAV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 4a Human crescent Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.688022791654 18.4490275383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang