Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4B on Delius

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kobus/Trix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir 4B on Delius
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Eloise R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise R

Vir seker te aanbeveel.

Baie netjies, rustige, skoon & gerieflike eenheid. Alles wat mens nodig het. Gasvrye ontvangs. Baie goed geleë.

Rene V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Lekker gekuier.

Baie lekker gebly en die bed slaap lekker. Ek het net nie geweet ek kon bespreek vir ontbyt nie, maar sal volgende keer.

Natasha K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K

Clean, friendly, warm, comfortable.

It was really great. Kobus and Trix are really friendly, down to earth people. I really enjoyed my stay and how welcome they made me feel. Trix also accommodated me with a change in plans when my husband joined me for the last evening. I will definitely be back and recommend 4B on Delius to my friends and family. Thank you for everything!

4B on Delius se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Natasha. Hoop ons sien julle weer!
Kobus en Trix

4B on Delius
Krijnie F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krijnie F

Aan te beveel.

Baie gerieflik. Gasvrye eienaars. Mooi omgewing.

Monique N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique N

Kobus & Trix was vriendelik en het goeie diens gelewer. Die verblyf was aangenaam, ons het dit geniet.

Dit was baie aangenaam, ons is vriendelik verwelkom. Die kamer en badkamer was baie skoon en netjies. Die swembad is so mooi blou, helder en skoon. Ek wens daar was tyd vir swem.

Christo D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo D

Baie rustig en lekker geslaap.

Baie lekker rustig. Vriendelike ontvangs. Lekker afgekoel in swembad.

Joseph M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph M

Neat and clean, but annoying/frustrated stay.

Having no TV channels is annoying. Only SABC 1, 2, 3, and E. Really! Rather include in your description that there's no TV channels to watch. Then please don't have your house alarm go off at 11:30 pm when I needed a good night's rest before my 11-hour trip home. Ridiculous!

4B on Delius se terugvoer

Dankie ons neem kennis!

4B on Delius
Siyabonga K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siyabonga K

Great.

It was a pleasant stay.

Herma D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herma D

Fantastiese waarde!

Rustige omgewing - ons het heerlik geslaap. Kobus en sy vrou het vir ons 'n heerlike ontbyt voorberei. Ons beveel hulle akkommodasie enige dag aan en sal weer daar gaan bly!

4B on Delius se terugvoer

Baie dankie. Lekker man lekker.
Sien julle weer.
Kobus & Trix

4B on Delius
Daleen T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen T

Uitstekend.

Gasvry en vriendelik. Netjiese, skoon kamers. Rustige buurt.

4B on Delius se terugvoer

Baie dankie,
Sien uit na julle volgende besoek.
Kobus & Trix

4B on Delius
Danielle P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle P

Ons het baie lekker geslaap.

Was 'n baie goeie keuse en sal dit enige tyd aanbeveel.

4B on Delius se terugvoer

Hi Danielle, dankie dit was 'n plesier om julle hier te hê. Julle is welkom. Groete. Kobus & Trix

4B on Delius
Veronique S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique S

Was net 'n vinnige oornag. Maar kamer was netjies, skoon en baie mooi.

Net die kamerdeur wou nie van buite af sluit nie.

4B on Delius se terugvoer

Dankie.
Die kamerdeur probleem is opgelos.
Groete
Kobus

4B on Delius
Mareli S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli S

Baie lekker! Sal hulle graag aanbeveel!

Vriendelike verwelkoming en goeie administrasie. Mooi gastehuis en baie netjies! Baie dankie, ons het dit geniet!

4B on Delius se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Julle is welkom om weer n draai temaak.
Kobus & Trix

4B on Delius
Christa D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D

Rustige, skoon slaapplek.

Ons groep vriende het heerlik oornag in lekker, skoon slaapkamers met elkeen sy eie badkamer. Kobus is 'n besorgsame gasheer en goeie kommunikeerder.

Joa W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joa W

Skoon, netjies en gerieflik.

Ontbyt was heerlik. Baie gasvry.

Elmarie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Puik waarde vir geld, baie netjies, heerlike kos.

Baie gasvrye eienaars.

4B on Delius se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning, terugvoer en kompliment.
Sien uit na die volgende keer.
Groete
Kobus & Trix

4B on Delius
Tanja S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja S

Asemrowende kuier.

Vriendelike bedagsame mens wat mens ongelooflik tuis laat voel.

4B on Delius se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet.
Sien uit na n volgende keer.
Groete
Kobus & Trix

4B on Delius
Thami M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thami M

Best service for your money.

See stars.

4B on Delius se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoer.
Groete
Kobus & Trix

4B on Delius
Deborah N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deborah N

Beautiful and private.

If you want a quietness and privacy from people. That's your place.

Charl S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl S

Baie vriendelik en netjies.

Baie lekker geslaap, veilig gevoel. Plek maklik gekry.

4B on Delius se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning, terugvoer en kompliment. Sien uit na die volgende keer.
Hoop dit sal koeler wees.
Groete, Kobus & Trix.

4B on Delius
Xandri B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Xandri B

Mooi en netjies, net nie genoeg warm water vir stort nie.

Ons het nie warm water gehad die oggend sodat almal kan stort nie, dit was nie goed nie.

4B on Delius se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Elke eenheid het sy eie gas toestel en toevoer. Die probleem van die warm water sal opgevolg word.
Julle is welkom om ons weer te besoek.
Groete.
Kobus & Trix

4B on Delius
Ingrid P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P

Netjies, ideaal en vriendelik.

Die kamers is skoon en netjies met alles wat mens nodig het, soos komberse, handdoeke, ’n waaier ens. Die eienaars was baie vriendelik! Daar word definitief mooi na die plek gekyk!

4B on Delius se terugvoer

Dankie. Julle is welkom vir 'n volgende keer.
Voorspoedige 2021.
Kobus en Trix

4B on Delius
Andre B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

Plek is baie netjies en was vriendelik ontvang met aan koms.

Plek is baie netjies en was vriendelik ontvang met aan koms.

4B on Delius se terugvoer

Baie dankie.
Julle is welkom om weer inteloer.
Kobus & Trix

4B on Delius
Tanya V - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya V

Dit was goed vir een aand, dankie.

Die lakens was somerslakens, in Julie-maand. Die warm water was lou, en die klein verwarmertjie het werklik nie gehelp nie. Die kamer is baie netjies, skoon en gemaklik, maar a.g.v. koue, nie 'n aangename tyd nie.

4B on Delius se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Kobus en Trix

4B on Delius
Letitia G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G

Awesome plekkie.

Die eienaar en haar man het ons op hul hande gedra. Lekker ontbyt. Kamers netjies en baie skoon. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

4B on Delius se terugvoer

Baie dankie. Sien uit na n volgende besoek.
Kobus en Trix

4B on Delius
Amy L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy L

Baie gerieflik. Sal hulle weer gebruik.

Baie lekker gebly. Kommunikasie was puik. Vriendelik. Waarde vir geld.

4B on Delius se terugvoer

Baie dankie.
Sien uit na n volgende besoek.
Kobus & Trix

4B on Delius
Lynette V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette V

Gemaklik en rustig.

Vriendelike diens, mooi en netjiese kamers en maklik om te kry. Ek sal dit beslis aanbeveel.

4B on Delius se terugvoer

Baie dankie. Sien uit na 'n volgende besoek.
Kobus en Trix

4B on Delius
Ida L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ida L

Puik.

Ons is vriendelik ontvang, alles is mooi aan ons verduidelik en gewys. Verblyf is gerieflik, mooi en skoon, ontbyt was heerlik. Ek sal aanbeveel dat die eienaars dalk lugreëling aanskaf en ook WiFi verskaf wat die verblyf nog verder sal verbeter.

4B on Delius se terugvoer

Baie dankie.

Wi-Fi is verbeeter, en daar word gekyk na lugversorging.

Groete,
Kibus & Trix

4B on Delius
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deliusstraat 4B, S.W. 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqNmln7N4rAlEEhd6VmDI5QlJVslQIwf4BCKEEoztU6WvsctSAA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 4B Delius Street S.W. 5 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.739046451677 27.832308642164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang