Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4B on Delius

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deliusstraat 4B, S.W. 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

4B on Delius is 'n bekoorlike gastehuis wat gehalteverblyf in 'n boomryke buurt in Vanderbijlpark bied. Die huis is naby verskeie restaurante, winkelsentrums, universiteite, gholfbane, die casino en die Vaalrivier.

Verblyf word in 5 kamers aangebied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer.

Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond, waaier, verwarmer, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, boma en braaigeriewe.

Daar is besienswaardighede in Vanderbijlpark soos die Aquadome at Emeral Casino, Vaal Mall, historiese besienswaardighede en gholfbane. Daar is ook doendinge soos visvang, ski en bootritte op die Vaalrivier.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Eloise R
Gesin met tieners
5.0
Vir seker te aanbeveel. Baie netjies, rustige, skoon & gerieflike eenheid. Alles wat mens nodig het. Gasvrye ontvangs. Baie goed geleë.
Aug 2024
Rene V
Besigheidsreis
5.0
Lekker gekuier. Baie lekker gebly en die bed slaap lekker. Ek het net nie geweet ek kon bespreek vir ontbyt nie, maar sal volgende keer.
Jul 2024
Natasha K
5.0
Clean, friendly, warm, comfortable. It was really great. Kobus and Trix are really friendly, down to earth people. I really enjoyed my ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Krijnie F
5.0
Aan te beveel. Baie gerieflik. Gasvrye eienaars. Mooi omgewing.
Apr 2024
Monique N
5.0
Kobus & Trix was vriendelik en het goeie diens gelewer. Die verblyf was aangenaam, ons het dit geniet. Dit was baie aangenaam, ons is vriendelik verwe...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kobus/Trix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Deliusstraat 4B, S.W. 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink 4B on Delius het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deliusstraat 4B, S.W. 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqNmln7N4rAlEEhd6VmDI5QlJVslQIwf4BCKEEoztU6WvsctSAA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 4B Delius Street S.W. 5 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.739046451677 27.832308642164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang