Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 @ Stock Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sharon G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Sal beslis weer daar gaan bly. Baie lekker gebly, plek was baie netjies en skoon. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die woonstel is baie gerieflik en skoon. Die woonstel is baie gerieflik met alles wat 'n mens kan benodig. Dit is privaat en veilig. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon G
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Lekker rustige verblyf in 'n netjiese plek. Die verblyf was baie lekker, plek was netjies en skoon. Sal beslis dit aanbeveel en weer daar gaan bly. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelo G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Enjoyable. Excellent stay. Very good and quiet area. House is clean and user-friendly. Just a suggestion, maybe make the pool area available for the customers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Huis weg van die huis. Baie lekker oorgebly, sommer met die intrapslag tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarita E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie gerieflik en netjies. Ons het baie veilig gevoel en is vriendelik ontvang. Ons het ons verblyf by 5 @ Stock Accommodation baie geniet. Dit is die tweede keer wat ons daar gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Great. We enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2024

Heel lekker gebly. Heel lekker gebly. Staalbed was ongemaklik en kan gerus vervang word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarita E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Ons sal beslis weer van 5 @ Stock Accommodation gebruik maak. Ons was baie tevrede met die akkommodasie. Die eenheid was skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerdus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stock-singel 5, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf34a2295fb8e2fb557b730e332be32ba323e70dea299a4a4e75f752e061403aafacdc96942e719b44dc029d96686b91f58b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 5 Stock Crescent Fichardtpark 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -29.1400035 26.1708198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang