Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 @ Stock Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Estelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Huis weg van die huis. Baie lekker oorgebly, sommer met die intrapslag tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarita E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie gerieflik en netjies. Ons het baie veilig gevoel en is vriendelik ontvang. Ons het ons verblyf by 5 @ Stock Accommodation baie geniet. Dit is die tweede keer wat ons daar gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarita E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Ons sal beslis weer van 5 @ Stock Accommodation gebruik maak. Ons was baie tevrede met die akkommodasie. Die eenheid was skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerdus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stock-singel 5, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf34a2295fb8e2fb557b730e332be32ba323e70dea299a4a4e75f752e061403aafacdc96942e719b44dc029d96686b91f58b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 5 Stock Crescent Fichardtpark 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -29.1400035 26.1708198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang