Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 De Vlugt

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Vlugt 5, Kerkstraat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

As jy op soek is na manjifieke uitsigte terwyl jy reg in die hartjie van die dorpie is, dan is 5 De Vlugt vir jou. Met skouspelagtige uitsigte oor Keurboomsrivier, strandmeer en strand tot by die Tsitsikammaberge daarbuite, is dit moeilik om te klop.

5 De Vlugt is 'n boonste 3-slaapkamer gesinswoonstel met slaapplek vir ses. Dit bied 'n oopplan-leefarea op die onderste verdieping, met 'n volledig toegeruste kombuis, ruim etenstafel en gemaklike sitkamer. Die patio het 'n Weber-braai.

Op die boonste verdieping is 3 slaapkamers, die hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer, tweede met dubbelbed en derde met twee enkelbeddens. Daar is nog 'n volledige badkamer. Die woonstel bied volledige DStv en WiFi.

Daar is veilige onderdakparkeerplek vir jou motor en plek vir 'n klein sleepwa. Hierdie instansie is nie geskik vir jong kinders of enigiemand wat nie trappe kan bestuur nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir 5 De Vlugt
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • De Vlugt 5, Kerkstraat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 De Vlugt het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Vlugt 5, Kerkstraat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0YjNhNzRjLWU0MGQtNDAxYi1hY2ViLWQ2MzBjNTY4MjAwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 5 De Vlugt Church Street 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.054108330735 23.373177051544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang