Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Eagle Crescent

Selfsorg

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.5
Ligging
2.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
3.4
Mrt 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Barnie P
Lang verblyf Gesin met tieners
2.8
Jan 2022

Hierdie huis is baie swak geleë, het geen uitsig oor die see of golfbaan nie. Vir die daaglikse tarief is hierdie huis baie swak geleë met geen uitsig oor golfbaan van Zimbali of die see nie. Dit is op die grens van Zimbali, dus hoor jy die een buurman se Techno musiek en die ander buurman se Golden Oldies party aande tot laat toe. Daar is 'n trop blou ape in hierdie omgewing wat net wag dat jy enige deur of venster moet oopmaak, selfs al is jy in die vertrek probeer hulle inkom en steel. Die huis het baie foute gehad van gebreekte teëls, bedkassies, hangkaslaaie en stoeprelings. Die huis was nie goed toegerus met normale benodighede nie en het selfs nie eers 'n broodmes gehad nie. Ons is presies 1 vadoek gegee en 1 was lappie en nadat ek gevra het vir nog, want dis net nie genoeg nie het hulle nog 1 lap voorsien. Daar was nog baie foute wat ek nie eers gaan noem nie. Vir die daaglikse tarief sou mens verwag die huis moet in uitmuntende kondisie wees, maar dit was nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagle-singel 5, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4401, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d8cd5cc820ea7edf1837da6c19add7382f76b80407168bf9d78abcdbc232b570e186d8136b7eb936015c62dc954e72268fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 5 Eagle Crescent Zimbali Coastal Estate 4401 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5395334 31.2006103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang