5 Folkestone
Beskrywing
Die kamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale in die kamer. Die kamer het 'n privaat ingang wat na die tuin lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg
Huisreëls
Geen geraas, partytjies en besoekers word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het sy eie privaat ingang wat na die swembad lei en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg
Huisreëls
Geen geraas, partytjies en besoekers word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kothuis het sy eie privaat ingang na die swembad. Die sitarea het 2 dubbeldeure wat na 'n privaat tuin met braaigeriewe lei. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste. In die sitarea is daar 'n slaapbank wat ideaal is vir 2 kinders. Die leefarea en die slaapkamer het elk hul eie TV met sekere DStv-kanale. 'n Matras kan op versoek voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kindermatras vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg
Huisreëls
Geen geraas, partytjies en besoekers word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is apart van die hoofhuis, op die boonste verdieping, en is ideaal vir 'n gesin. Dit spog met 'n groot balkon en braaigeriewe met 'n uitsig oor die see. Die hoofkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die eenheid het 'n skakelkamer met 3 enkelbeddens wat via die badkamer bereik word. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, 'n tafel met sitplek vir 5, eetgerei vir 5, mikrogolfoond, 'n broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe in elke kamer. Daar is braai- en kookgeriewe op die stoep en aparte opwasgeriewe buite die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg
Huisreëls
Geen geraas, partytjies en besoekers word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Folkestone-straat 5, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang