Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Fuchsia Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fuchsia Place 5, Kenridge-uitbreiding 43, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

5 Fuchsia Place bied gaste 'n gerieflike selfsorg-eenheid in Bellville, Kaapstad, ideaal vir sakereisigers of gaste wat oornagverblyf soek.

Peace is apart van die eienaar se hoofhuis en beskik oor 'n privaat ingang. Dit is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en bied slaapplek vir tot 2 gaste en sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet in. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het ook 'n lessenaar en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, gasstoof, elektriese oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe in die kamer sluit 'n TV en komplimentêre WiFi in. Vir ekstra gerief tydens warmer somersdae, het die kamer 'n plafonwaaier.

Gaste word veilige onderdakparkeerplek, asook toegang tot braaigeriewe en 'n swembad net buite die eenheid aangebied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Fuchsia Place 5, Kenridge-uitbreiding 43, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fuchsia Place 5, Kenridge-uitbreiding 43, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c7c7084cdaca077b44633368c1bbf07dc5b93258c1aeba669fdcc9c2b2e7221037c5734391214675cb027bcad3dca092248?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 5 Fuchsia Place Kenridge Extension 43 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.867624308339 18.62449213862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang