Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Starlight Stay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Karen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons sal beslis weer van Starlight Stay gebruik maak. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie oulike, netjiese en skoon plek. Dit sou so bietjie gehelp het as daar hangspasie vir ons klere was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Home away from home. Our stay was relaxing. The room is beautiful, and the service was excellent. Very friendly people. Everything in the room is working 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Gemaklik. Die plek was perfek vir ons om net te oornag. Ons was vriendelik ontvang en weer gegroet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Huis weg van jou huis. Ons het so tuis gevoel. Het heerlik gebly. Gasvrou was so vriendelik, het gevoel soos familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Lekker weggesteek. Privaat, hondjies is vriendelik maar daar is hekkies. Rustig, goeie privaatheid en voldoende geriewe. Sentraal geleë sonder om in die middel van die sakekern te wees. Boomryk met 'n pragtige tuin. Skadu afdak en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theresho M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

My stay felt like a home away from home. Everything I needed was there, literally, the likes of the kitchen utensils, bathroom, shower with hot water, the clean room always. No regret from our side. I am so fully satisfied about literally everything. The warm welcome we received when we got there was so exceptional. Our stay there was never a regret, even a single moment. We literally enjoyed every moment there. I would fully recommend it for a family, friends and anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derik R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Tuis. Dit was ons derde keer by 5 Gutche. Dit voel telkens of ons by ou vriende kuier. Netjies en skoon en ongelooflike vriendelikheid wag telkens vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derik R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Huislik. DIe eienaar is ongelooflik vriendelik en behulpsaam, an laat mens uiters tuis voel. Dit is die tweede keer dat ons daar oorbly en die ervaring was weereens dieselfde. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izelle
Starlight Stay
Baie baie dankie vir die vriendelike woorde. Word opreg waardeer. Julle is altyd welkom.

Hercules W
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Very quiet place and peaceful. The dogs are very well-behaved and friendly, staff is also friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dinah M
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Superb and comfortable. The friendly welcome by the owner was on top of this world. The room is a 5-star, the kitchen is impressive. Everything you need in one place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Izelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gutche-straat 5, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41a5cd5f3f82d385cc18d6bf4508d3e9b882dabb12f88b4f1b1d1f665c50fcc91746a1343c8c2d273631c1237811b0d8a490?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 5 Gutche Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.172834790245 29.392900512843

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang