Starlight Stay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gutche-straat 5, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hierdie lieflike selfsorg-eenheid is in Groblersdal geleë en bied slaapplek aan 4 gaste.
Die eenslaapkamer-eenheid het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daar is een kas vir hangplek en opvou van klere. Die kombuisie is met 'n yskas, induksiestoof, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook 'n opwasarea en 'n eetarea. Gratis WiFi is beskikbaar
Die eenheid lei na 'n gerieflike tuin met buitemeubels waar gaste kan ontspan.
Daar is skadunetparkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Izelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Gutche-straat 5, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Gaste dink Starlight Stay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Groblersdal Loskopvallei Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gutche-straat 5, Groblersdal, 0470, Limpopo