5 Konings Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rachelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Steph B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjiese plek, lekker vibe, goeie ontvangs.
Courtney P - Des 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Piet A - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Das D - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker en die diens was baie goed.
Johann N - Mrt 2023
Algehele gradering
Die eienaars is so vriendelik en behulpsaam.
Marjorie V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie dankie.
Bridget S - Jul 2023
Algehele gradering
Confortable, clean and lovely room.
Kathy D - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Lizelle D - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige stylvolle plekkie.
Leighton W - Des 2021
Algehele gradering
Great stay, Rachelle looked after us so we felt welcome.
Hanlie V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies met die gebruik van 'n sitkamer en groot kombuis.
Amika C - Sep 2021
Algehele gradering
Oe, hierdie was so luuks! Ons het werklik soos konings gevoel. Rochelle was vriendelik, aangenaam en gasvry.
5 Konings Guest House se terugvoer
Beste Amika, baie dankie vir die pragtige terugvoer. Na so 'n Covid-stilte is hierdie balsem vir die siel.
Kom gou weer!
Innes V - Feb 2021
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek.
Ansu C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netjies.
Nadia B - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige plek.
Massimo O - Jul 2019
Algehele gradering
Lovely decor and room and superb host.
Suzaan T - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Elsje B - Apr 2019
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
5 Konings Guest House se terugvoer
Baie dankie Elsje vir jou tyd en positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet en ontvang julle graag weer by 5 Konings.
Vriendelike groete
Lezanne N - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie mooi dekor, skoon, netjies en die tuine is pragtig.
5 Konings Guest House se terugvoer
Beste Lezanne, baie dankie vir jou terugvoer, altyd lekker om van tevrede gaste te hoor. Hoop om julle weer by 5 Konings te ontvang.
Vriendelike groete
Lizette P - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik, naby alles en gasvryheid.
5 Konings Guest House se terugvoer
Baie dankie, Amanda, vir die positiewe terugvoer - ons waardeer dit en hoop om julle weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Alicia D - Jan 2019
Algehele gradering
Ek sal 5 Konings vir almal aanbeveel. Dankie dat julle mens soos Royalty laat voel!
Linda O - Des 2019
Algehele gradering
Dit was voorwaar aangenaam en sal enige tyd weer daar gaan bly.
Amanda S - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame gasvrou, skoon en netjiese verblyf.
Beyers S - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflik en sentraal geleë.
Anri H - Nov 2019
Algehele gradering
Beste ontbyt en persoonlike diens.
Danie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon, aangenaam.
5 Konings Guest House se terugvoer
Baie dankie Danie, dit sal lekker wees om jou weer by 5 Konings te ontvang.
Vriendelike groete, Rachelle @ 5 Konings
Mischka T - Okt 2019
Algehele gradering
Lovely.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflik.
Baie knus en skoon en mooi.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Eben B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en netjies.
5 Konings Guest House se terugvoer
Beste Ben,
Baie dankie vir jou resensie.
Ek reageer graag deur te noem dat julle na 17:00 die middag arriveer het en die patio netjies was met genoeg skoon asbakke. Ons personeel is op diens tot 17:00, dus is daar niemand om skoon te maak vanaf 17:00 en regdeur die nag nie.
Ek het julle opgradeer na 'n luukse kamer en ook vir veilige parkering agter hekke aangebied, maar julle het verkies om voor die kamer te parkeer.
Vriendelike groete
5 Konings Accommodation
Johanna V - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik geslaap na 'n vermoeiende dag.
Marisa M - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflike, stylvolle verblyf.
5 Konings Guest House se terugvoer
Beste Marisa, dit was baie lekker om jou ouers te ontmoet en ek is bly dat hulle hul verblyf geniet het. Alles van die beste en hoop om hulle, en jou, weer hier te verwelkom. Vriendelike groete
Carli B - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Martha L - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het slegs oorgeslaap met 'n troue in die area.
Phillip D - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige plek.
Lees meer5 Konings Guest House se terugvoer
Dankie Liesl, jou kommentaar laat ons voel dat ons darem iets reg doen. Sien uit om jou weer te akkommodeer.
André K - Mei 2018
Algehele gradering
Aangenaam en ons was verras met die aandag wat aan klein detail gegee is.
5 Konings Guest House se terugvoer
Beste Andre, dit was 'n groot plesier om julle familie by 5 Konings te huisves. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Vriendelike groete.
Ilse G - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderlike verblyf en gasvryheid.
5 Konings Guest House se terugvoer
Beste Ilse, dit was lekker om julle hier te he, baie dankie vir jou terugvoer. Hoop julle kom nou meer gereeld in die Paarl. Vriendelike groete
Tamerin B - Feb 2018
Algehele gradering
This all-in-one accommodation is highly recommended anytime! The service and the luxurious set up was amazing.
5 Konings Guest House se terugvoer
Dear Tamerin, thank you very much for your splendid review. It is satisfying to know that we have done something right. Kind regards, Rachelle.
Ingrid H - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker by 5 Konings.
Hannes H - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
5 Konings Guest House se terugvoer
Beste Hannes, baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly julle het jul Kaapse draai geniet.
Vriendelike groete
Rachelle
Dj A - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Ontvangs was baie goed.
Karen P - Aug 2018
Algehele gradering
Very neat and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie netjies en gerieflik.
Als wat jy benodig en meer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Phia K - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
5 Konings Guest House se terugvoer
Baie dankie dat jy tyd geneem het om terugvoer te gee Phia. Hopelik kan jy volgende keer langer bly.
Vriendelike groete
Melissa U - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig.
Anneke V - Jan 2018
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Zelna F - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, sal definitief weer van gebruik maak!
Madeleine V - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was soos om by die huis te wees - baie gerieflik en gemaklik.
5 Konings Guest House se terugvoer
Beste Madeleine, baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om jou weer by 5 Konings te ontvang.
Vriendelike groete
Mart-mari B - Okt 2017
Algehele gradering
Gesellig.
Brian H - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies en alles wat nodig is vir 1 tot 2 aande se verblyf.
5 Konings Guest House se terugvoer
Beste Brian, baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle weer hier te ontvang. Vriendelike groete
Lizanie V - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlik.
5 Konings Guest House se terugvoer
Beste Lizanie, baie dankie vir jou positiewe terugvoer en dat julle Paarl geniet het. Voorspoed en hoop defnitief om jul weer as gaste by 5 Konings te verwelkom. Vriendelike groete, Rachelle @ 5 Konings
Pieter S - Des 2016
Algehele gradering
'n Pêrel in die Paarl.
5 Konings Guest House se terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ons waardeer dit en hoop om jou weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete.
Ernest B - Des 2016
Algehele gradering
Netjies en vriendelike diens.
Louise P - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige kamer.
Retha E - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties en uiters netjies.
5 Konings Guest House se terugvoer
Beste Retha, baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ek is bly dat julle lekker gebly het. Alles van die beste en hoop om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete Rachelle @ 5 Konings
Samantha T - Des 2015
Algehele gradering
Overall, it was incredible.
Louise K - Nov 2015
Algehele gradering
Die Penny Royal kamer is wonderlik in terme van privaatheid!
Lezel M - Okt 2015
Algehele gradering
Rustig met alles wat nodig is.
Solene B - Mei 2015
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf.
Pieter V - Des 2015
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Odette N - Mei 2015
Algehele gradering
Effens teleurgesteld.
Amelia B - Nov 2013
Algehele gradering
Gerieflik, soos by jou eie huis!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hauptfleisch-keeromstraat 21, Paarl, 7622, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang