Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Konings Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Steph B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie netjiese plek, lekker vibe, goeie ontvangs. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courtney P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lovely stay. My partner and I loved our stay at 5 Konings Guest House. The Royal Salute room was very pleasant and provided all the comforts we could possibly need. The host was lovely as well, with some tips and tricks for the area. I would definitely return, hopefully for a longer stay next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantasties. Baie stil en rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Das D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit was baie lekker en die diens was baie goed. Ek kan die plek aanbeveel om daar te gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Die eienaars is so vriendelik en behulpsaam. Met ons eerste besoek aan die wynland het die eienaars ons gehelp met die keuses van wynplase asook die beste restaurante in die gebied. Baie dankie vir drie heerlike dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjorie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Baie dankie. Aangename verblyf en baie hulpvaardige en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridget S
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Confortable, clean and lovely room. Rachelle was amazing as was all the staff. They were so friendly and went to extra mile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kathy D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Ons het baie lekker gekuier. Baie dankie! Ons sal weer daar kom oorbly indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Pragtige stylvolle plekkie. Baie lekker gebly. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rachelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hauptfleisch-keeromstraat 21, Paarl, 7622, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbea07a445def30e7a9cf1b7ea0175e0871a0041e657599cb27aa18147088a023d081f50dae3ac23c410edd372d8ff5451b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 21 Hauptfleisch Close Paarl 7622 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.71276 18.96367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang