Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Konings Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hauptfleisch-keeromstraat 21, Paarl, 7622, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

5 Konings Guest House bied gerieflike oornagverblyf in die Paarl.

Verblyf word in 8 individuele versierde en suite-slaapkamers gebied. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Sewe van die badkamers het 'n stort en die oorblywende badkamer het 'n bad en 'n stort. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang, lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en WiFi. Veilige parkeerplek word voorsien.

Gaste kan die rits besienswaardighede wat Paarl bied besoek. Die eiendom is naby restaurante, verskeie wynplase en die dorp se geskiedkundige strate met akkerbome en ou Kaaps-Hollandse geboue. Gaste kan ook gholf by Boschenmeer of Pearl Valley, 2 wêreldbekende gholfbane, speel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Steph B
Gesin met tieners
5.0
Baie netjiese plek, lekker vibe, goeie ontvangs. Sal vir seker weer daar bly.
Apr 2024
Courtney P
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay. My partner and I loved our stay at 5 Konings Guest House. The Royal Salute room was very pleasant and provided all the com...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Piet A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie stil en rustige area.
Nov 2023
Das D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker en die diens was baie goed. Ek kan die plek aanbeveel om daar te gaan bly.
Okt 2023
Johann N
Saam met lewensmaat
5.0
Die eienaars is so vriendelik en behulpsaam. Met ons eerste besoek aan die wynland het die eienaars ons gehelp met die keuses van wynplase asook die b...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rachelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hauptfleisch-keeromstraat 21, Paarl, 7622, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 Konings Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hauptfleisch-keeromstraat 21, Paarl, 7622, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbea07a445def30e7a9cf1b7ea0175e0871a0041e657599cb27aa18147088a023d081f50dae3ac23c410edd372d8ff5451b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 21 Hauptfleisch Close Paarl 7622 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.71276 18.96367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang