Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Konings Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hauptfleisch-keeromstraat 21, Paarl, 7622, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

5 Konings Guest House bied gerieflike oornagverblyf in die Paarl.

Verblyf word gebied in 8 pragtig gemeubileerde en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met óf 'n dubbelbed, 'n koninggrootte-, 'n koningingrootte- of 2 enkelbeddens. 7 van hierdie badkamers is toegerus met 'n stort, met die oorblywende badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke slaapkamer het sy eie privaat ingang en is toegerus met lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv-hotelpakket, 'n yskassie en WiFi. Veilige parkeerplek word voorsien.

Gaste kan die talle nabygeleë besienswaardighede wat Paarl bied, geniet. Die eiendom is binne maklike bereik van restaurante wat 'n verskeidenheid plaaslike en internasionale kookkuns bedien; of besoek die talle wynplase van die omgewing; kronkel deur die geskiedkundige strate van die Paarl, omring met eikebome en ou Hollandse geboue; of speel 'n potjie gholf by Boschenmeer of Pearl Valley, twee wêreldklasbane.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 60 resensies vir 5 Konings Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rachelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hauptfleisch-keeromstraat 21, Paarl, 7622, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 Konings Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hauptfleisch-keeromstraat 21, Paarl, 7622, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbea07a445def30e7a9cf1b7ea0175e0871a0041e657599cb27aa18147088a023d081f50dae3ac23c410edd372d8ff5451b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 21 Hauptfleisch Close Paarl 7622 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.71276 18.96367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang