Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 La Mer

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ewert S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2023

Baie lekker woonstel. Die woonstel is baie goed. Alles was in 'n goeie toestand, skoon en netjies. Die beddens en bank was baie gemaklik. Kommunikasie was ook baie goed. Met die ondertekening van die kontrak was daar 'n fout dat daar slegs 1GB se WiFi beskikbaar is en dat additionele data ekstra sou kos. Met navraag is dit reggestel. Daar is geen limiete op die WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2020

Luukse verblyf, uitstekende diens, gerieflike toegang tot oop strand. La Mer is effens verwyderd van supermarkte en resteaurante, wat selfsorg-verblyf ietwat moeiliker maak as andersins.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maritza H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2016

Stunning plek, bestuurder baie hulpvaardig, maar nie vir korttermyn-verblyf nie. Alles was stunning behalwe die ekstra R500 vir verblyf korter as 'n week is regtig baie. En dat ek 14 dae moet wag vir die deposito om terugbetaal te word terwyl ek dit in kontant die dag van aankoms moes betaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Burger
5 La Mer
Dankie vir die terugvoering. Om 'n woonstel "stunning" te hou soos julle die woonstel gevind het met aankoms. Beteken dat na elke verblyf all linne, handdoekke en waslappe gewas en gestryk word. Die woonstel word van "kop tot tone" skoongemaak. Deeglik en noukeurig nagegaan. En ongelukkig kos dit presies dieselfde, ongeag van hoe lank ons gaste kom kuier! Omdat ons graag gaste totale vryheid wil gun om so lank as dit hulle pas te kom kuier (met geen minimum 7 dae besperking beperkings nie) is dit die enigste manier hoe ons die standaard kan handhaaf. Bly langer volgende keer...........en spaar! Dankie vir die terugvoering. Burger Edwards (Eienaar)

Ruvashna N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2016

Home away from home. It was absolutely stunning, exactly as the photo's. Will definitely be back and recommend the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2015

Die verblyf was aangenaam. Sal 5 La Mer aanbeveel vir 'n heerlike, ontspanne kuier. Het baie lekker gebly. Die netheid was uitsonderlik en die luukse daarvan uit die boonste rakke. Daar is geen te kort aan enige toerusting nie. Al nadeel was die rumoer vroegoggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isaac M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2015

Nice stay. The place is very clean and neat. We have enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2015

Baie lekker, sal dit aanbeveel! Baie lekker blyplek en flinke diens vanaf LekkeSlaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gus W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2014

Fantastic, peaceful, rest. will be back again. Pleasant stay, kids enjoyed it, we enjoyed it. The days that the weather did not play along were spend at the close by mall and also at the pool. parking area underneath the building is tight for a double cab but there were other parking also available that made it easy for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ilovo-kusweg 27, Ilovo-strand, Kingsburgh, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0M2JkNWMwLWI5MWItNGRiNy1hMTU4LTgwODU1MzMzMDlmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 27 Illovo Beach Road Illovo Beach 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.115251813249 30.85091659259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang