5 La Mer
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 58
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Ewert S - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker woonstel.
Gerhard L - Sep 2020
Algehele gradering
Luukse verblyf, uitstekende diens, gerieflike toegang tot oop strand.
Maritza H - Feb 2016
Algehele gradering
Stunning plek, bestuurder baie hulpvaardig, maar nie vir korttermyn-verblyf nie.
5 La Mer se terugvoer
Dankie vir die terugvoering.
Om 'n woonstel "stunning" te hou soos julle die woonstel gevind het met aankoms. Beteken dat na elke verblyf all linne, handdoekke en waslappe gewas en gestryk word. Die woonstel word van "kop tot tone" skoongemaak. Deeglik en noukeurig nagegaan.
En ongelukkig kos dit presies dieselfde, ongeag van hoe lank ons gaste kom kuier!
Omdat ons graag gaste totale vryheid wil gun om so lank as dit hulle pas te kom kuier (met geen minimum 7 dae besperking beperkings nie) is dit die enigste manier hoe ons die standaard kan handhaaf.
Bly langer volgende keer...........en spaar!
Dankie vir die terugvoering.
Burger Edwards
(Eienaar)
Ruvashna N - Jan 2016
Algehele gradering
Home away from home.
Kobie S - Jul 2015
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam. Sal 5 La Mer aanbeveel vir 'n heerlike, ontspanne kuier.
Isaac M - Nov 2015
Algehele gradering
Nice stay.
Elna V - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker, sal dit aanbeveel!
Gus W - Des 2014
Algehele gradering
Fantastic, peaceful, rest. will be back again.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ilovo-kusweg 27, Ilovo-strand, Kingsburgh, 4125, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang