Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Lantra

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Bennie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik x 10! Heerlik! Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noleen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Baie aangenaam. Pragtige plekke, sal beslis weer daar gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Gerieflik naby alles. Woonstel goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Reinhardt B
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Ongelooflik gerieflik. Ek en my gesin was hartlik verwelkom gewees en alles was mooi verduidelik gewees by die fasiliteit. Die plekkie was baie eenvoudig en stil en gepas vir 'n gesin wat graag net 'n rustige vakansie wil deurbring by die see. Net 50 meter van die strand af wat natuurlik 'n bonus is, so kan sommer van die plekkie af loop see toe enige tyd van die dag. Daar is so baie asemrowende plekke in die Kaap, 'n week vakansie is nie genoeg om alles te gaan sien nie. My gesin het my alreeds gevra of hulle volgende jaar weer kan terugkom wat 'n teken is dat hulle dit ook vreeslik baie geniet het. Baie dankie vir die puik diens wat ons ontvang het, dit was heerlik gewees. Sal in die toekoms weer kom inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Ek kan die plek beslis aanbeveel. Dit is teen die strand geleë en ons kon binne 3 minute se stap op die strand wees. Die woonstel was netjies en skoon en veral die inverter-stelsel het gesorg dat ons die rugby teen Italië sowel as die F1 tydens beurtkrag kon kyk. Ek kan die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Vriendelike ontvangs en gemaklike, ruim verblyf. Ons is vriendelik ontvang met ons aankoms na 18:00 die aand en het dadelik gemaklik gevoel in die woonstel. Die woonstel is ruim en ons verblyf van 2 aande regverdig nie werklik die fasiliteite nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Fantastiese waarde vir geld. Geweldige bedagsame en toeganklike gasvrou! Algehele fantastiese verblyf. Wonderlike verblyf. Heerlik gebly. Alles wat mens nodig het vir selfsorgverblyf, en meer as genoeg spasie vir 'n gesin. Ouers van die gasheer op dieselfde perseel en baie toeganklik en altyd reg om te help met vraag, raad of daad. Ons moes bespreking na inteken wysig, en gasvrou het dit met bedagsaamheid aanvaar. Baie dankie vir heerlike verblyf! WiFi was by tye onstabiel, en kon moontlik doen met verwarmer in leefvertrek, maar nie noodsaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Wonderlik. Baie netjies. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Gemaklik, naby strand, veilige parkeerplek, goeie waarde vir geld. Baie goeie waarde vir geld. Als wat jy nodig het vir 'n selfsorg eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Baie oulike en gerieflike plek naby die strand en ontspanningsgeriewe. Die binne braai is 'n bonus en het ons winterkuier aangenaam gemaak. Ons gaan beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 278

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompsonstraat 5, Strand, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXrF7RuYTUPBYoKQfl9FqN6cD9vhPFrSzZErrIplcr77JAJ0f00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense 42 5 1 5 5 Thompson Street Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.103085555502 18.817096352577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang