Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Lantra

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 278

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir 5 Lantra
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bennie T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie T

Heerlik x 10!

Heerlik! Pragtige plek.

Noleen M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen M

Baie aangenaam.

Pragtige plekke, sal beslis weer daar gaan.

Tony M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tony M

Gerieflik naby alles.

Woonstel goed toegerus.

Reinhardt B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt B

Ongelooflik gerieflik.

Ek en my gesin was hartlik verwelkom gewees en alles was mooi verduidelik gewees by die fasiliteit. Die plekkie was baie eenvoudig en stil en gepas vir 'n gesin wat graag net 'n rustige vakansie wil deurbring by die see. Net 50 meter van die strand af wat natuurlik 'n bonus is, so kan sommer van die plekkie af loop see toe enige tyd van die dag. Daar is so baie asemrowende plekke in die Kaap, 'n week vakansie is nie genoeg om alles te gaan sien nie. My gesin het my alreeds gevra of hulle volgende jaar weer kan terugkom wat 'n teken is dat hulle dit ook vreeslik baie geniet het. Baie dankie vir die puik diens wat ons ontvang het, dit was heerlik gewees. Sal in die toekoms weer kom inboek.

Fanie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Ek kan die plek beslis aanbeveel.

Dit is teen die strand geleë en ons kon binne 3 minute se stap op die strand wees. Die woonstel was netjies en skoon en veral die inverter-stelsel het gesorg dat ons die rugby teen Italië sowel as die F1 tydens beurtkrag kon kyk. Ek kan die plek beslis aanbeveel.

Pieter V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Vriendelike ontvangs en gemaklike, ruim verblyf.

Ons is vriendelik ontvang met ons aankoms na 18:00 die aand en het dadelik gemaklik gevoel in die woonstel. Die woonstel is ruim en ons verblyf van 2 aande regverdig nie werklik die fasiliteite nie.

Llewellyn S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn S

Fantastiese waarde vir geld. Geweldige bedagsame en toeganklike gasvrou! Algehele fantastiese verblyf.

Wonderlike verblyf. Heerlik gebly. Alles wat mens nodig het vir selfsorgverblyf, en meer as genoeg spasie vir 'n gesin. Ouers van die gasheer op dieselfde perseel en baie toeganklik en altyd reg om te help met vraag, raad of daad. Ons moes bespreking na inteken wysig, en gasvrou het dit met bedagsaamheid aanvaar. Baie dankie vir heerlike verblyf! WiFi was by tye onstabiel, en kon moontlik doen met verwarmer in leefvertrek, maar nie noodsaaklik.

Dirk L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Wonderlik.

Baie netjies. Lekker gebly.

Tim T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim T

Gemaklik, naby strand, veilige parkeerplek, goeie waarde vir geld.

Baie goeie waarde vir geld. Als wat jy nodig het vir 'n selfsorg eenheid.

Sakkie K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie K

Baie oulike en gerieflike plek naby die strand en ontspanningsgeriewe.

Die binne braai is 'n bonus en het ons winterkuier aangenaam gemaak. Ons gaan beslis weer.

Martha T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha T

Magnificent.

We were home away from home. It was our second time at Lantra. We enjoyed our stay. A big hug to Haloies. She is a very nice and calm person. The apartment was renovated. We could see new changes from the first visit. We definitely gonna visit again.

Reburta M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reburta M

Ons was aangenaam verras deur die smaakvolle gerieflike woonstel teen so billike prys.

Ek sal sonder twyfel weer by Lantra gaan bly.

Simon W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon W

Dit was definitief een van die beste vakansies wat ons in 'n lang tyd gehad het. Rustig, veilig en naby al die geriewe en loopafstand van die strand af .

Ons was baie goed ontvang en ek moet se ek sal enige tyd weer daar kuier vir 'n paar dae. Dit is bekostigbaar en definitief waarde vir geld. Baie dankie.

James M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James M

Alles in een.

Vir gasvryheid en alles wat jy nodig het. Is Lantra jou antwoord.

Henriette V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henriette V

Gerieflik met alles wat mens nodig het vir elke dag en naby die see.

Was baie lekker woonstel, met alles vir jou daaglikse benodigdhede. Die woonstel was pragtig skoon en gerieflik. So lekker om te kan stap see toe elke oggend. Oulike braaigeriewe en ook klein stoepie buite.

Daleen C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen C

Waarde vir geld.

Ek het nog nooit so tuis gevoel nie. Als was daar, tot waspoeier vir die wasmasjien. Ek sal weer van 5 Lantra gebruik maak, dit is sentraal en dit is feitlik op die strand. Baie dankie vir 'n stunning naweek. Ons het bederf gevoel.

Ansa S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa S

Skoon, netjies en baie gerieflik.

Waarde vir geld, skoon, netjies en baie goed toegerus. Voel ook veilig.

Marie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Ongelooflik.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Dis veilig en mens kort niks, dis die perfekte plekkie om te bly en mens voel dadelik tuis.

Elize P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P

Baie, baie, baie lekker.

Baie lekker vakansie. Woonstel baie netjies en baie veilig. Sal weer die woonstel bespreek en aanbeveel.

Heyn D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heyn D

Fantasties!

Lekker lekker lekker. Baie lekker gekuier. Kinders het hulle terdeë geniet. Dankie vir 'n baie gerieflike en goed toegeruste woonstel. Kom beslis weer! Moeder is net so pragtig en hulpvaardig! Baie dankie.

Duane C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Duane C

Gerieflik.

Ons was baie hartlik ontvang met ons aankoms die 21ste Des 2016 al was dit al na 22:00 die aand (ek is seker hulle het die Kaap verder geskuif van Pretoria af). Die eenheid was skoon en gerieflik en baie goed toegerus, die binnehuise braai was 'n wenner. Die eenheid is ook naby die see, so 100 m oorkant die straat. Daar is ook klomp markte, winkelsentrums en gimnasiums sou jou nog wou oefen op vakansie. Ons sal beslis weer daar gaan kuier en die plek aanbeveel.

Amelia P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia P

Dit was onvergeetlik.

Baie dankie aan Heloise by 5 Lantra. Ek, my vrou en kinders het 'n baie lekker tyd gehad, lekke gespeel, lekke gekuier, en lekke geslaap. Die kinders wou nie huis toe gaan nie, maar nou ja. Ons het alreeds LekkeSlaap aanbeveel aan vriende. Ons is reeds besig met ons planne vir volgende jaar. Weereens baie dankie.

Neels B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels B

Heerlik gewees!

Naby als. Lekker kuier- en eetplekke ook naby! Pragtige, netjiese, skoon strand.

Gert K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Dit was verfrissend.

Gesin het dit baie geniet en ons het die rustigheid waardeer. Baie dankie julle vir uitstekende diens. ons het waarlik waarde vir ons geld gekry.

Andre V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie lekker!

Die woonstel is baie goed toegerus en dis baie rustig, skoon en beslis veilig. Baie om te doen en sien op loop afstand en strand net oor die pad met Waterworld om kinders besig te hou (en sommige volwassenes ook!). Baie lekker daar gebly en Heloise se ma hulle by no 4 is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie julle! Enigste punt ter negatief sal wees - net een stel sleutels. Sal help as daar ten minste 'n ekstra voordeursleutel is vir as mense in die groep wil iets op hul eie gaan doen, dan kan hul op eie stoom aangaan.

Annelie B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B

Aangename verblyf! Tyd was net te kort!

Woonstel is baie goed toegerus en het genoeg van alles. Woonstel was mooi skoon en is goed geleë. Dis net jammer daar is nie 'n see-uitsig nie, maar see is vinnig binne bereik met kinders! Lekker binne- en buitebraaigeriewe! Het heerlik gebly!

John Reginald L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Reginald L

Uitstekend. 'n Plekkie gewis vir 'n gesin.

Het geen probleme ondervind met my 2 tieners nie. Plek gerieflik vir gesinne met veral tieners. Het geen klagtes van medebewoners of gasvrou of -heer gekry nie. Veiligheid uitstekend! Privaat. Gerieflik. Alles wat mens gewoonlik benodig was daar! Enigste probleem is buitebraai wat meer beskut gemaak kan word as gevolg van wind. Met tieners sal mens nie binne wil braai nie. Sal beslis weer plek hier bespreek indien beskikbaar! Dit is naby alles.

Eddie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie V

Heerlik en rustig.

Woonstel baie goed ingerig. Heerlik gebly.

Gert T - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert T

Ons was vantevore daar en sal weer gaan. Dis heerlik, by alles met alles wat jy nodig het!

Heloise is 'n goeie eienaar wat haar gaste bederf met die pragtige woonstel. Alles is gerieflik en die veiligheid is ook opgeskerp met die alarmstelsel. Uitstekende verblyf,

Johan K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Verblyf was baie lekker en baie gasvry.

Sal dit definitief aanbeveel by vriende en familie.

Ronald B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald B

Rustige atmosfeer en 'n gevoel van jou eie huis.

Die eenheid is baie netjies en die rustigheid het goed gedoen vir die siel.

Andries D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D

Die plek het aan ons vereistes voldoen en ons sal in die toekoms weer gebruik wil maak van die akkomodasie.

Ten spyte van die swak weersomstandighede wat ons ondervind het bied Lantra goeie beskutting teen die wind en reen met 'n goed ingerigte binne braai. Alhoewel daar 'n klein binnehof is voel mens 'n bietjie vasgevang want daar is geen uitsig nie. Die sekuriteit is uitstekend en wat die eenheid bied is bo gemiddeld ruim en netjies.

Jan O - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O

Bo verwagting goed.

Alles was beskikbaar en skoon!

Ansa S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa S

'n Baie skoon, huislike en aangename plek.

Ons is ouer mense en sou verkies om van die trappe te weet voordat ons gegaan het. Dit was klein bietjie van 'n probleem. Maar verder is dit 'n baie aangename plek om te bly. Net jammer daar is nie 'n stoep/balkon nie, dit sou dit soveel lekkerder gemaak het. Maar ek sal die plek altyd aanbeveel aan jonger mense.

Francois B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B

'n Aangename tyd gehad en lekker gebly daarso, naby genoeg aan die see en rustige area.

Kan die blyplek aanbeveel vir enige iemand wat daar wil gaan bly. Waarde vir geld.

Liesl V - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V

Dit was voorwaar die moeite werd, 'n huis weg van die huis rustig

Fantasmagories leka!

Patricia L - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia L

Dit voel asof jy jou eie woning see toe gebring het. Sal dit enige tyd vir ander aanbeveel.

Eerstens het die eienares heeltyd met ons in verbinding gebly en op hoogte gehou van alles. Dankie vir alle moeite. Met die instap het dit soos jou eie huis gevoel. Alles was baie netjies en skoon. Die matrasse het so lekker geslaap. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Walda S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walda S

Die woonstel is baie sentraal geleë. Ons het baie gemaklik gebly en heerlik rondgerits!

Die woonstel is baie goed ingerig met alles wat nodig is - genoeg kombuisware en rakke om kruideniers weg te pak, gemaklike sitbanke, goeie beddens en hangkaste, genoeg ruimte, uitstekende badkamer. Baie dankie!

Jenny S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny S

Veilige huis weg van die huis af.

Die sorg wat in die dekor van die volledige tuiste weg van die huis af ingesit is, laat jou dadelik welkom, rustig en veilig voel sodat jy op die belangrikste kan konsentreer - die geniet van jou vakansie. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring en ons sal beslis weer van jul dienste gebruik maak, en dit ook aanbeveel vir familie en vriende.

Anneke S - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S

Heerlik gebly en alles wat ek nodig gehad het was in die woonstel

Alles was baie lekker en ek sal definitief weer deur LekkeSlaap besprekings doen en by vriende aanbeveel!

Marie H - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie H

Fantastiese woonstel

Dis 'n woonstel wat jou baie meer bied as wat jy verwag. Alles wat 'n mens nodig het, was in die woonstel. Groot was my verbasing toe daar 'n haardroër by 'n spieël was. Puik verblyf met veiligheid eerste.

Tharina R - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tharina R

Baie goed toegerus en skoon - sal weer daar gaan kuier

Ons het heerlik gebly en sal dit vir vriende aanbeveel!

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompsonstraat 5, Strand, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXrF7RuYTUPBYoKQfl9FqN6cD9vhPFrSzZErrIplcr77JAJ0f00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense 42 5 1 5 5 Thompson Street Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.103085555502 18.817096352577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang