5 Manor Terrace
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Annatjie M - Sep 2024
Algehele gradering
Stil, netjies en waarde vir geld.
Francois E - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Tumelo B - Des 2023
Algehele gradering
We had a fantastic time at the place.
Pieter L - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig, stil en luuks.
Rita-lize C - Nov 2023
Algehele gradering
Dis 'n pragtige plek, rustige omgewing voel nie of jy in die stad is nie.
Tanya D - Okt 2023
Algehele gradering
Gemaklik en veilig.
Alison G - Aug 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
5 Manor Terrace se terugvoer
Thank you, it was nice to host you! Please visit again.
Sharlot M - Jul 2023
Algehele gradering
It is a fantastic place, I'm proud to have stayed in such clean apartment and will definitely visit again.
5 Manor Terrace se terugvoer
Sharlot, it was a pleasure hosting you. We are looking forward to seeing you again!
Carin T - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
5 Manor Terrace se terugvoer
Dit was 'n plesier om jul te huisves. Kom kuier gerus weer!
Lienkie H - Jun 2023
Algehele gradering
Netjiese, skoon en gerieflike verblyf.
5 Manor Terrace se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Lienkie! Kom kuier gerus weer.
Alison G - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderfully equipped ground floor apartment.
Lees meer5 Manor Terrace se terugvoer
Thank you Alison for your feedback. We are looking forward to your next visit in August!
Gerda V - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekende selfsorg.
5 Manor Terrace se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek. Kom kuier gerus weer.
Karen T - Mei 2023
Algehele gradering
Loved staying at 5 Manor Terrace. Lovely apartment, very clean and convenient. Thank you.
5 Manor Terrace se terugvoer
Dear Karen, thank you for your feedback! I was great to have you there!
Annatjie B - Apr 2023
Algehele gradering
Langtermyn verblyf vir 3 weke voor verhuising na Pretoria.
5 Manor Terrace se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om jul te huisves. Kom kuier gerus weer.
Ilse C - Apr 2023
Algehele gradering
Perfekte verblyf naby aan als!
5 Manor Terrace se terugvoer
Baie dankie Ilse, kom kuier gerus weer.
Shani D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie ruim, skoon, netjiese en veilige woonstel. Sonder twyfel sal ons weer hier bly.
5 Manor Terrace se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Annatjie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Gemaklike ruim en goed toegeruste woonstel.
5 Manor Terrace se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Cayley K - Des 2023
Algehele gradering
Cosy, clean and comfortable.
Anke D - Nov 2022
Algehele gradering
Veilig en gerieflike verblyf.
5 Manor Terrace se terugvoer
Anke, dit was 'n plesier om jul te huisves. Kom kuier gerus weer.
Sharlene B - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en lekker.
5 Manor Terrace se terugvoer
Hi Sharlene, dit was 'n plesier om julle te huisves. Ons is bly julle het dit geniet.
Antoinette S - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflike en netjiese verblyf.
5 Manor Terrace se terugvoer
Hi Antoinette, ons is bly ons kon julle huisves en dat jul dit geniet het. Kom kuier gerus weer.
Hanneke V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
5 Manor Terrace se terugvoer
Hi Hanneke, baie dankie vir julle besoek. Kom kuier gerus weer.
Pearl A - Okt 2022
Algehele gradering
It was a comfortable and peaceful stay within safe complex.
5 Manor Terrace se terugvoer
Hi Pearl, it was a pleasure hosting you. You are welcome to visit again.
Saartjie P - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies en ruim. Sal verseker weer daar oornag in die toekoms. Rustige omgewing.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 03:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lynnburn-weg 15, Pretoria, 2302, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang