Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Manor Terrace

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elizna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Beslis die moeite werd om daar te bly. Ons was net 2 mense, maar daar is plek vir meer. Ons het tuis gevoel en daar is alles wat jy nodig kan hê vir 'n selfsorg eenheid en meer. Dankie vir jou gasvryheid, vriendelikheid, en selfs bereid gewees om vir ons 'n ekstra aand oop te hou indien nodig vir ons omstandighede. Die badkamer was bietjie knap om by die stort in te kom, maar 'n heerlike bad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe R
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Wow. Place was wow! I really was surprised and loved staying at the flat. Thanks to the owner, she really did a perfect job in the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Stil, netjies en waarde vir geld. Dankie, vir jou absolute puik diens. Hierdie is definitief een van ons gunsteling plekke. 'n Baie rustige omgewing, baie netjies en definitief waarde vir geld. Het uit haar pad gegaan om ons so gemaklik as moontlik te laat voel. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Die twee banke kort aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tumelo B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

We had a fantastic time at the place. We had fun. The place was great. It was clean and close to many shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Skoon, netjies, veilig, stil en luuks. Baie lekker dankie, met alles wat jy nodig het, ingesluit 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Kort 'n lugversorger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita-lize C
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Dis 'n pragtige plek, rustige omgewing voel nie of jy in die stad is nie. Verskriklik lekker gebly! Sal vir seker weer daar bespreek. Baie dankie aan die gasheer vir uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Gemaklik en veilig. Dit was 'n baie aangename plekkie en beslis waarde vir jou geld. Sal die plekkie regtig vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Very comfortable. As with my previous stay this accommodation is perfect - spacious, comfortable, equipped with everything and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
5 Manor Terrace
Thank you, it was nice to host you! Please visit again.

Sharlot M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

It is a fantastic place, I'm proud to have stayed in such clean apartment and will definitely visit again. The place is great, clean, the staff friendly and the location is easy to access with no worries about loadshedding. I will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
5 Manor Terrace
Sharlot, it was a pleasure hosting you. We are looking forward to seeing you again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R900
R 900 R 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R 900 R 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 03:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynnburn-weg 15, Pretoria, 2302, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50cbd8e5e786ceb571a100a3618466549372276950e2105a0f01ec06c77c44ecf501f414715269dceed94e9ebf3e767997a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R450 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 15 Lynnburn Road Pretoria 2302 Gauteng 021 201 8901 03:00-18:00 10:00 -25.763220166799 28.277958009856

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang