Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Manor Terrace

Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 03:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynnburn-weg 15, Pretoria, 2302, Gauteng
  • Vanaf R1 090 R545 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

5 Manor Terrace is in Pretoria en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware, eetgerei, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV, die eetarea het genoeg sitplek sodat gaste hul maaltye saam kan geniet en daar is komplimentêre WiFi. Die WiFi sowel as die dakligte is aan batterye gekoppel sou daar kragonderbrekings wees.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek vir 1 standaardgrootte voertuig op die perseel en 'n oop parkeerplek vir 'n groter en langer voertuig.

In die geval van lang verblyf sal skoonmaak van die woonstel een keer per week gereël word. Wasgoeddienste kan addisioneel gereël word indien nodig.

Daar is 'n baie klein braaiertjie wat gaste onder die bome langs die swembad kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Francois E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Die twee banke kort aandag.
Aug 2024
Tumelo B
Saam met vriende
5.0
We had a fantastic time at the place. We had fun. The place was great. It was clean and close to many shops.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Pieter L
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, veilig, stil en luuks. Baie lekker dankie, met alles wat jy nodig het, ingesluit 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Kort 'n lugversor...
Sien meer
Des 2023
Rita-lize C
5.0
Dis 'n pragtige plek, rustige omgewing voel nie of jy in die stad is nie. Verskriklik lekker gebly! Sal vir seker weer daar bespreek. Baie dankie aan...
Sien meer
Nov 2023
Tanya D
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik en veilig. Dit was 'n baie aangename plekkie en beslis waarde vir jou geld. Sal die plekkie regtig vir enige een aanbeveel.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lynnburn-weg 15, Pretoria, 2302, Gauteng
  • Gaste dink 5 Manor Terrace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 090
R1 090 R545
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 090
R1 090 R545
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 03:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynnburn-weg 15, Pretoria, 2302, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50cbd8e5e786ceb571a100a3618466549372276950e2105a0f01ec06c77c44ecf501f414715269dceed94e9ebf3e767997a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 090 nouVanaf R545 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 15 Lynnburn Road Pretoria 2302 Gauteng 021 201 8901 03:00-18:00 10:00 -25.763220166799 28.277958009856

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang