Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Mountains Lodge & Spa

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Chantene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ek kom gou weer terug! Ons het so lekker gebly en the host was amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantasties. Wonderlike bestuurder. Goeie diens en vriendelike personeel. Het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Amazing! Myself and my three bridesmaids stayed at 5 Mountains Lodge & Spa the night before my wedding, and it was absolutely wonderful. The staff was incredible; they went beyond expectations to make sure we were comfortable and make our stay memorable. They were also incredibly accommodating to my photographer and make-up artist, allowing us so much room and extra rooms to use for any getting ready photos. In total, it was just an amazing stay. My bridal party already said they would love to go back any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Lekker wegbreek maar spa was toe. 5 Mountains was 'n goeie opsie vir my en my man se wegbreek maar ek was teleurgesteld dat die spa nie oop was tydens ons verblyf nie. Ek voel dat ons baie beter waarde vir geld sou kry as dit oop was en verstaan nie hoekom die spa tydens Desember/Januarie vakansiedae oop is nie. Die verblyf was wel oulik maar die geriewe en begin al sy ouderdom wys.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Priscilla T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Not value for money at all, false advertising. Definitely not value for money, we paid almost for 2 nights of which only accommodation was included. Everything is extra, breakfast, braai utilities. We specifically requested the Iris cottage according to the photos advertised. However, it was not at all the case. There was no jacuzzi on the veranda as advertised, the view was of storage containers, no bath as per the advert also. We were given plastic knives, forks, and plates in our room. The place was not prepared at all. We had a lovely lady assisting in everything on her own, for the entire lodge. The spa was not in working progress, also falsely advertised as though it's a permanent service. The pool was dirty, we had to ask them to put the pump on. They sent a tenant living on the premises to come and clean the pool, which, let me add, was doing this for 2 hours. Not a friendly person at all, it was so unprofessional!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Carol A
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Mrt 2022

Baie teleurstellend. Bie plek se foto's wys 'n heerlike menu en dat jy alle etes daar kan nuttig. ons kon nie eerste aand eers braaipakke kry om self te braai nie, volgende dag wou ons kaasbord bestel by swembad, geen kaas. dit terwyl die eienaar glad nie ter voorskyn kom nie en alle gaste ignoreer. totaal te veel betaal.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Deon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Fantasties Die diens was uitsonderlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pam
5 Mountains Lodge & Spa
Thank you, we are delight you enjoyed your visit to us.

Sonja C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2020

Pragtige eenheid met baie vriendelike diens Die eenheid was werklik mooi en modern. Beddens baie gemaklik en diens voortreflik. Ons het laat aangekom, maar hulle het vir ons 'n heerlike platter in die kamer bedien. Al wat effens teleurstellend was, was die mountain view wat ongelukkig belemmer word met die buurman se bome en stoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lizel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Verblyf was puik en baie netjies. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die verblyf was werklik baie puik en alles was baie netjies en skoon. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die ligging was uitstekend vir ons doeleindes. Die enigste negatief is dat die stortwater nie werklik warm was nie (baie lou gewees), veral die Sondagoggend voor ons vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmar V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Wonderlike plek met baie vriendelike diens en goed toegerus. Ons was met aankoms baie vriendelik gegroet en na ons kothuis geneem wat baie netjies en skoon was met n mooi uitsig oor die wingerde. Diens, aanbiedinge en personeel was als tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bainskloofpad, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59dd34b3a63dadaf65eedab218b1b2ebb277e95244a0aa43ec13cec3cec2effe524383e7e68dd2c5c5e283f590fa3dd4c202?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Bains Kloof Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.643884595996 19.043469429016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang