5 Oceantide
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: London-weg 38, Oceantides 5, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
5 Oceantide is in Seepunt geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir tot 2 mense en is net 'n entjie se stap van die strand en die promenade af.
Die woonstel het 'n slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word perkallinne en beddegoed voorsien.
Die kombuis wat toegerus is met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. WiFi is beskikbaar, en die leefarea maak ook oop op 'n balkon.
5 Oceantide is 'n nierook-instansie, maar gaste is welkom om op die balkon en die buite-sitkamer te rook. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Die kompleks het 'n gemeenskaplike sitarea, asook 'n swembad wat in die somer verhit word. 'n Hysbak is beskikbaar vir gebruik in die kompleks. Privaat, onderdakparkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
5 Oceantide is net 3 km vanaf die V&A Waterfront, die Groenpunt-stadion en die middestad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Emily Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- London-weg 38, Oceantides 5, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink 5 Oceantide het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: London-weg 38, Oceantides 5, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang