Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Odenvillea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 77, Ondenvillea 5, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

5 Odenvillea is 'n bekoorlike selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Umhlanga Rocks. Dit is net 'n paar meter van Bronze Beach en die promenade.

Hierdie huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, stoof, oond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n toonbank met stoele, wasmasjien en tuimeldroër toegerus is. Dit lei na die etenstafel met stoele en 'n sitarea met rusbanke, 'n TV met DStv en Netflix, asook 'n see-uitsig. Die skuifdeure lei na die onderdakstoep met 'n etenstafel en stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is parkeerplek op die perseel. Umhlanga Rocks Village en Pearls Mall is 1,5 km vanaf die verblyf en King Shaka Internasionale Lughawe is 12,2 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

2.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 77, Ondenvillea 5, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 77, Ondenvillea 5, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA279252dae20d0e16cd33e0cf697e5423a6587b076e67a0c17d54c8450db3231587e7c18c7d3e2262df376166b1a0585bded1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7) 77 Lagoon Drive 5 Ondenvillea 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.716109209789 31.090996710451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang